'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

hulle die nodige ondersteuning ontvang, en omstandighede moet binne die skool geskep word waarbinne die leerders sukses kan behaal. Die leerstoornis by die skool, naamlik gebrek aan aandag en konsentrasie, kan verminder word indien die opvoeders gekondisioneerde stimuli gebruik byvoorbeeld wanneer hy/sy belangrike of interessante leerinhoud wil oordra. Die aandag kan effektief gedurende ‘n les gehou word as die opvoeder entoesiasties bly en sy fisiese optrede afwissel, nie té geringe prestasieverwagtings koester nie en dat daar ‘n variasie van aanbiedingswyse is, byvoorbeeld stemtoon afwisselling en die verandering van kommunikasie. Die opvoeders moet ook vir die leerders vaardighede aanleer om hulle konsentrasie te verbeter, want die oorsake is byvoorbeeld simptome in die leerder self geleë, omdat gebrekkige konsentrasie ‘n gebrek is aan selfbeheersing, onrustigheid, doellose werkspatrone, verstrooidheid, senuweeagtigheid en pessimisme. Deur die aanleer van vaardighede word ‘n positiewe vertrouensverhouding met die leerders gebou wat vervolgens ‘n atmosfeer skep waarin hulle gemotiveerd voel en met konsentrasie aandag gee. Die OOS is van kardinale belang by die skool en vervul ‘n belangrike rol deur hulp aan die klasopvoeders te verleen, sodat die leerders ten volle kan ontwikkel. Die OOS verrig hierdie belangrike funksie en daarom dui die navorser vervolgens puntsgewys aan hoe klasopvoeders met behulp van die OOS leerders kan help. Die hulp kan op die volgende wyses plaasvind sodat leerders hulle volle potensiaal kan bereik: • Die toepassing van voorkomende intervensie; • Bystand in die gewone klaskamer aan die leerder wat begin leerstoornisse toon; • Die OOS of hulpspan kan die klasopvoeder van raad bedien om die leerder met lees- en leerprobleme te help sonder dat die leerondersteunende opvoeder self die leerder hanteer; • OOS moet opvoeders bewus maak van die feit dat die visuele, ouditiewe en kinestetiese persepsie geïntegreerd moet wees as ‘n kind maklik en effektief wil leer lees en skryf; 164

• Die perseptuele “organisasie” wat vir leer noodsaaklik geag word, kan met sekere voorbehoude aan ‘n kind geleer word; • Deur die verwysing van die leerder na die OLSO-opvoeder waar hy/sy individuele hulp en aandag verkry asook in klein groepies of individueel leerondersteuning ontvang. Die gewone klasopvoeder of vakopvoeder behou volle verantwoordelik vir die leerder se vordering; • Indien dié probleem van so ‘n aard is dat die leerder hom/haar nie in die gewone klaskamer kan handhaaf nie, kan oorplasing na ‘n spesiale skool, byvoorbeeld die Weskus Skool oorweeg word. By hierdie skole is ‘n aangepaste kurrikula met ‘n soepel aard van leerondersteuningsprogramme; • Die ondersteuningsnetwerk van skole uit verskillende gemeenskappe moet aangemoedig word op die basis van kruisbestuiwing en optimale benutting; • Die bevordering van interaksie tussen ondersteuningsnetwerke van skole wat kan lei tot die uitbreiding van verwysingsraamwerk, uitruil van kennis, bemagtiging van opvoeders, formele en informele indiensopleiding, die voorsiening en uitbouing van eie bronnestelsel; • Betrek altyd die ouers by vordering van leerders, deur te laat weet as kinders goed vaar; en • Ontwikkel ook die bo-gemiddelde begaafde kind se potensiaal deur verrykingsprogramme. 5.4 TEKORTKOMINGE VAN STUDIE Tydens die navorsing het tekortkominge ontstaan wat die navorser vervolgens kortliks sal bespreek. Slegs een skool was ingesluit by die studie, omdat die finansiële uitgawes van ‘n groter getal skole nie haalbaar was nie en die gebruik van die een skool ook ‘n invloed op die studie se geldigheid en betroubaarbaarheid sou hê. In terme van geldigheid, is die studie slegs geldig en betroubaar in die omgewing waarbinne die navorsing plaasgevind het. Die tydsfaktor was ook ‘n beperkende faset in die studie en daarom was dit nie moontlik om meer skole uit ‘n wyer gemeenskap, byvoorbeeld, ‘n stedelike 165

hulle die nodige ondersteuning ontvang, en omstandighede moet binne die skool

geskep word waarbinne die leerders sukses kan behaal. Die leerstoornis by die

skool, naamlik gebrek aan aandag en konsentrasie, kan verminder word indien

die opvoeders gekondisioneerde stimuli gebruik byvoorbeeld wanneer hy/sy

belangrike of interessante leerinhoud wil oordra. Die aandag kan effektief

gedurende ‘n les gehou word as die opvoeder entoesiasties bly en sy fisiese

optrede afwissel, nie té geringe prestasieverwagtings koester nie en dat daar ‘n

variasie van aanbiedingswyse is, byvoorbeeld stemtoon afwisselling en die

verandering van kommunikasie.

Die opvoeders moet ook vir die leerders vaardighede aanleer om hulle

konsentrasie te verbeter, want die oorsake is byvoorbeeld simptome in die

leerder self geleë, omdat gebrekkige konsentrasie ‘n gebrek is aan

selfbeheersing, onrustigheid, doellose werkspatrone, verstrooidheid,

senuweeagtigheid en pessimisme. Deur die aanleer van vaardighede word ‘n

positiewe vertrouensverhouding met die leerders gebou wat vervolgens ‘n

atmosfeer skep waarin hulle gemotiveerd voel en met konsentrasie aandag gee.

Die OOS is van kardinale belang by die skool en vervul ‘n belangrike rol deur

hulp aan die klasopvoeders te verleen, sodat die leerders ten volle kan

ontwikkel. Die OOS verrig hierdie belangrike funksie en daarom dui die

navorser vervolgens puntsgewys aan hoe klasopvoeders met behulp van die

OOS leerders kan help. Die hulp kan op die volgende wyses plaasvind sodat

leerders hulle volle potensiaal kan bereik:

• Die toepassing van voorkomende intervensie;

• Bystand in die gewone klaskamer aan die leerder wat begin leerstoornisse

toon;

• Die OOS of hulpspan kan die klasopvoeder van raad bedien om die leerder

met lees- en leerprobleme te help sonder dat die leerondersteunende

opvoeder self die leerder hanteer;

• OOS moet opvoeders bewus maak van die feit dat die visuele, ouditiewe

en kinestetiese persepsie geïntegreerd moet wees as ‘n kind maklik en

effektief wil leer lees en skryf;

164

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!