02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Leerondersteuning is ‘n spanpoging en kan eerder ‘n program genoem word

waar al die betrokkenes dien as ‘n skakel in die ketting en elkeen sy/haar eie

beskeie of groot deel bydra. Dit beteken dat samewerking in alle vorms die

wagwoord vir almal is wat die betrokke kind met leerstoornisse wil help en

hom/haar sien vorder. Wat die opvoeder betref: hy/sy is ‘n uiters belangrike

faktor in die skep van ‘n belangstellingsklimaat vir die leerder wat

ongemotiveerd is en negatief ingestel is as gevolg van swak akademiese

prestasies. Tóg moet die opvoeder daarteen waak om nie ‘n té persoonlike

stempel op die opvoedingsgebeure af te druk nie. Die opvoeder moet die taak

van ‘n raadgewer en opsetlike rigtinggewer vervul sodat die leerder sy

agterstand kan inhaal.

Opvoeders, in samewerking met die OOS, moet sorg dat die skool as ‘n

arbeidsgemeenskap ingerig is waarin die leerder hoofsaaklik op eie stoom, deur

eie ervaring en selfwerksaamheid tot selfstandigheid ontwikkel. Hierdie

glorieryke vooruitsig kan slegs plaasvind indien die regte omgewingsondersteuning

en groeikondisies vir leerders daargestel word en tot bykans

onbeperkte hoogtes van ontwikkeling vorder. Wanneer opvoeders in

groepsverband samewerking toon, word die werkslading ligter en kan probleme

op ‘n kollektiewe benadering opgelos word. Leerders is individue met

uiteenlopende behoeftes, vermoëns en belangstellings, en hulle selfkonsep en

selfbeeld is essensiële faktore in die leerproses. Die opvoeder moet dus

verskillende onderwysbenaderings of onderrigstyle toepas om die leerder se

belangstelling te behou en hom/haar aktiveer tot werklike geesdriftige

toewyding aan die leertaak.

UGO is ‘n benadering wat ruimte maak vir assessering wat as leergesentreerd

en teen leerdertempo beskryf kan word. Om hierdie rede skep die benadering

geleenthede vir leerders met spesiale behoeftes om blootgestel te word aan ‘n

verskeidenheid onderrig- en assesseringsbenaderings. Hierdie verskillende

assesseringsaktiwiteite sal leerders aanmoedig tot die ontwikkeling van nuwe

vaardighede en hulle help om vertroue in hul eie vermoëns te versterk om in

verskillende kontekste te presteer. Opvoeders moet té alle tye van die beginsel

bewus wees. Volgens die Inklusiewe Onderwys moet alle leerders kan leer as

163

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!