02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die navorser het bevind dat ongesonde kompetisie in beide klasse van die

respondent opvoeders voorkom en as ‘n struikelblok dien. Die ongesonde

kompetisie het veral die minder begaafde leerders se selfvertroue en selfbeeld

skade aangedoen asook negatief beïnvloed. Die waarhede omtrent kompetisie is

dat elke mens ‘n begeerte het om ander mense op die een of ander terrein te

oortref. Kompetisie is in der waarheid ‘n doeltreffende aansporingsmiddel by

leerders. Dit wek belangstelling in hulle skoolwerk. Ongesonde kompetisie

hou egter nadelige aspekte in en opvoeders moet daarteen waak. Die opvoeder

moet té alle tye sorg dat die kompetisie reg hanteer word; byvoorbeeld as

leerders met ongelyke vermoëns met mekaar kompeteer, mag dit baie skadelik

wees vir die persoonlikheidsontwikkeling en algemene skoolvordering van die

minder begaafde kind. Kompetisie is soms só intens dat dit lei tot jaloesie en

emosionele steurings. Prys liefs ‘n kind vir goeie werk; dit sal hom/haar tot

groter inspanning aanspoor en selfs vir ‘n geruime tyd daarna. Kompetisie lei

soms tot oormatige wedywering en om te verloor word dikwels gesien as ‘n

mislukking en ‘n skade met ‘n gevolglik nadelige uitwerking op die kind. Die

opvoeder moet verhoed om die wenmotief te oorbeklemtoon sodat ander

gunstige leeruitkomste soos spanwerk en die intrinsieke waarde van die

leeraktiwiteit hul belangrikheid verloor.

Opvoeders moet liefs selfkompetisie bevorder, waar ‘n leerder daarna streef om

sy vorige prestasie te oortref. ‘n Vorderingsgrafiek kan in hierdie verband

voordelig aangewend word. Dit beteken dat ‘n kind eerder sy eie prestasies

behoort te verbeter as om met meer begaafde leerder te kompeteer wie se

prestasie hy/sy selde kan oortref. Beloning wat onmiddellik op verbeterde

prestasie volg, het ‘n baie beter uitwerking as wanneer dit uitgestel word tot

later. Beloning as ekstrinsieke motivering spoor leerder aan tot aktiewe leer

deur prikkels en uitkomste wat buite die leersituasie geleë is. Die klimaat wat

die opvoeder in die klas skep en ook die sukses waarmee leer plaasvind, moet ‘n

stimulerende leeropset skep.

159

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!