02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die opvoeder moet sy taak met entoesiasme aanpak, sodat leerders geïnspireer

kan word deur sy/haar voorbeeld. Die skep van ‘n gespanne klaskamer

atmosfeer moet vermy word; en daar moet liefs aan ‘n intieme

vertrouensverhouding gebou word waar die opvoeder empatie en begrip toon.

Die opvoeder as plaasvervangende ouer se taak is om kennis te dra van die

behoeftes van die kind. Dit beteken dat hy/sy die nodige veiligheid en sekuriteit

aan die leerder moet bied. Dit word geskep deur die opvoeder se

persoonlikheid, sy voorlewing en kwaliteit van onderrig. Nooi die passiewe

leerder uit tot deelname deur gebruik te maak van vraagstelling. Vraagstelling

lei tot eie denke, beplanning, ordening, programmering en verifiëringkognitiewe

funksies wat weer sisteem-vordering by leer bevorder. Die

opvoeder moet die leerder sonder voorbehoud aanvaar. Van Eeden (1979 in De

Wet et al, 1981) stel dit baie duidelik dat onvoorwaardelike aanvaarding van die

kind beteken soos hy is, met die doel om hom te laat word soos hy kan wees en

soos hy behoort te wees.

Die opvoeder wat eers prestasie van ‘n leerder vereis voordat hy hom/haar

aanvaar, verwerp in werklikheid die leerder. Hierdie leerder sal dit moeilik vind

om hom/haar met oorgawe aan sy leertaak te wy. Hermans (1971 in De Wet et

al, 1981) voer aan dat die negatief ingestelde leerder gevoelig is vir die

verwagtinge wat die opvoeder koester. As gevolg van sy/haar sosiale

afhanklikheid en gebrek aan selfvertroue, sal negatiewe verwagtinge met ander

woorde onrealistiese verwagtinge ‘n ongustige uitwerking op hierdie kind hê.

Die opvoeder moet hierdie optrede ten alle koste vermy. Die assessering moet

aanpas by die leerder se vermoëns, andersyds sal leerinhoud wat té moeilik of

maklik is, geen of té hoë eise aan die kind bied. Die leerinhoud moet so

aangepas word dat die leerder sy talente ten volle kan ontplooi. Die opvoeder

moet ook gesonde didakties-leerondersteuningsmaatreëls toepas. Wanneer ‘n

leerder weens ondoeltreffende vorige onderwys tot leeragterstande gedwing is

en deur mislukking en vernedering ontmoedig is, behoort hy/sy heronderrig en

herassesseer te word. Die sinvolle assessering verseker dat die leerder deur die

nodige vasleggingsmaatreëls sukses behoort te behaal.

158

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!