02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

opvoeder sy taak volgens die onderrigmodel voorberei of organiseer. Die

proses behels ses stappe naamlik, bepaling van die behoeftes van leerders;

bepaling van die leeruitkomste; ontwerp die leeraktiwiteit; beplanning volgens

die leeraktiwiteite word gelei deur die leeraktiwiteite; evaluering van hoe

suksesvol leerders was in die bereiking van leeruitkomste. Dit is vaardighede

wat die opvoeder sal moet aanleer. Hierdie opvoeder maak die leerder ‘n

vennoot in die opwindende soektog na kennis. Hierdie opvoeder besef ook dit

is meer werd om die kind te onderrig in hoe om kennis te bekom as om feite in

te pomp. Opvoeders moet besef insigverwerwing tel baie meer in die

veranderde samelewing as geheuewerk. ‘n Kompenserende onderrigprogram,

met behulp van ‘n progressiewe verwagtingspeil by die opvoeder en leerder, is

‘n wonderlike hulpmiddel om leerderprestasie te verbeter.

Die gespanne klaskamer atmosfeer veroorsaak dat sommige leerders weinig met

die opvoeder kommunikeer en passiewe luisteraars word in groepbesprekings.

Die opvoeders handhaaf ook soms ‘n ontoereikende tempo en minder begaafde

leerders bereik nie die leeruitkomste van die les nie. Die respondent opvoeder

skep ook nie geleentheid vir herassessering sodat hierdie leerder leeruitkomste

van die les op latere stadium kan bereik nie. Genoemde faktore belemmer die

benadering van inklusiewe onderrigstyl en dien as struikelblok in die

opvoedingstelsel.

Volgens Bruner (1967 in Du Preez en Steenkamp, 1980) kan die wil om te leer

slegs deur intrinsieke motivering gehandhaaf word. Motivering impliseer dat

die opvoeder die leersituasie en atmosfeer skep sodat die leerder gedwing word

tot optimum aandag en inspanning om leerinhoud uit eie beweging te

bemeester. Die opvoeder moet kennis neem dat dit veral van belang is by

leerders met leerstoornisse, omdat hulle ‘n geskiedenis van skolastiese

mislukking en frustrasie, ‘n gedempte leerlus, swak motivering en ‘n negatiewe

selfkonsep het. Die opvoeders moet besef dat hulle ‘n belangrike rol speel in

die aktivering van motivering by die leerder en om sodoende meer leerenergie

vry te stel.

157

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!