02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Samevattend: Die ouers moet te alle tye bewus gemaak word van die

belangrikheid van hulle betrokkenheid om die bereiking van spesifieke

leeruitkomste vir hulle kinders moontlik te maak. Slegs deur effektiewe

gemeenskapsdeelname en vennootskap kan hierdie doelwit bereik word.

Omsendbriewe, inligtingstukke, gereelde inligtingvergaderings, oueraande en

informele geleenthede deur die skool kan deelname verseker. Hierdie

vennootskap word gekenmerk deur onderlinge vertroue, respek, gedeelde

waardes; medeverantwoordelikheid, deelnemende besluitneming en

probleemoplossing; ‘n gemeenskaplike visie waarvan almal eienaarskap aanvaar

het; oop kommunikasie en effektiewe groepwerk.

Die navorsing toon dat onvoldoende LOOM veral handboek tekorte daartoe lei

dat leerders nie die opdrag in die klaskamer kan voltooi nie en skep gevolglik

probleme. Die LOOM wat respondent opvoeders tydens onderrig van lesse

gebruik het was ook nie gedifferensieer volgens die leerders se behoeftes en

vermoëns nie.

Die besorgde opvoeder behoort ‘n motiverende invloed op die minder begaafde

leerders uit te oefen. Hierdie opvoeder sal ‘n aangename klasatmosfeer skep en

elke kind se waardigheid met respek hanteer in die klaskamer. Hierdie beginsel

moet in die klasopset gehandhaaf word. Die LOOM moet gedifferensieerd

wees omdat ons individuele verskille in die klasopset het. Die LOOM en

assessering fasiliteer die leerproses sodat leerders hul volle potensiaal sal kan

bereik. In ‘n atmosfeer van opregtheid, aanvaarding, kalmte, gesag en agting

waar ooreising en oorbelading uitgeskakel word, kan die leerder tot hy/sy

potensiaal ontwikkel. Die opvoeder kan selfs die belangstellings, motiewe,

stokperdjies en eie ervaringe van leerders by die selektering van leermateriaal of

LOOM benut. Dit sal die probleem van handboek tekorte om opdragte te

voltooi, beperk. Die assessering moet dus geïntegreerde take, aktiwiteite en ‘n

verskeidenheid metodes, hulpmiddels, tegnieke en kontekste wees om

leerderprestasies te assesseer.

Gebrekkige gedifferensieerde lesbeplanning, uitkomste en aktiwiteite staan ook

in die weg van sukses in die skool. Volgens Cangelosi (2000), moet die

156

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!