02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

waarin al die komponente van die opvoeding noukeurig verfyn en genuanseer

moet word, ten einde die disharmoniese opvoedingstelsel op te hef.

Swak ouerbetrokkenheid of nie genoegsame ondersteuning bied, veroorsaak dat

baie dinge daaronder lei en dien om ‘n struikelblok te wees. Volgens Kapp

(1990), lei gesonde skool, -ouer en gemeenskapsbetrokkenheid tot verbeterde

leerprestasie, verhoogde selfbeeld, skoolbywoning en gedrag. Menslike

waardes het verander sowel as gesinswaardes. Gesinswaardes verskil van dié

van die verlede. In die verlede het dit gegaan om saamwees; tans word gepraat

van selfstandigheid. In dié poging om te verseker dat daar in die gesin se

materiële behoeftes voorsien word, is ouers geneig om op hulle eie aktiwiteite te

konsentreer. In die proses word kinders sonder sorg gelaat en gedwing om

selfstandig op te tree veral die hoërskool leerders.

Die navorser wil egter die volgende strategieë aanbeveel om ouers betrokke te

kry. Die beginsel van sosialisering moet prakties toegepas word deur die skep

van ‘n gesonde opvoeder-kind-ouer verhouding en ‘n gees van samewerking om

‘n gemeenskaplike doel te bereik. Samewerking tussen ouer en opvoeder is van

kardinale belang om die regte leerklimaat tuis en in die klas te verseker. Hierdie

situasie vereis oneindig geduld, liefdevolle versorging, veiligheid en

individueel-gerigte leiding, wat weer uitmond in ‘n gevoelsmatige

bereidwilligheid tot die leertaak. Die ouer behoort as die opvoedingsvennoot

hanteer te word en ‘n positiewe opvoedingsklimaat moet in die gesin geskep

word. Goeie kommunikasie kanale tussen ouers en die skool moet geskep

word. Ouers moet die vrymoedigheid hê om hulle kwellings met die

skoolbestuurspan te bespreek. Kommunikasie moet nie slegs beperk word tot

probleem voorvalle by die skool nie.

Die skool moet ook ouervriendelik optree en moet deel vorm van ‘n bepaalde

gemeenskap. Eienaarskap moet by ouers bevorder word omdat hulle medeverantwoordelik

is vir leerders se opvoeding. Ouers moet opvoeders

ondersteun. Opvoeding is ‘n gedeelde verantwoordelikheid en die beleid van

Inklusiewe Onderwys vereis dat ouers deelneem aan georganiseerde inisiatiewe

sodat negatiewe houding jeens leerstoornisse kan verander.

155

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!