02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die individuele leersituasie leen hom ook uitstekend tot minimale afleibaarheid;

leerder kan teen eie tempo vorder; sy minder goeie response word dan nie deur

die res van die klas afgekeur nie en die opvoeder is maklik in staat om die

geringste vordering asook prestasie positief te beantwoord. Die

leerondersteuning praktyk vereis ook dat leerinhoud so beplan en gegradeer

word dat die leerder die eerste stappe bemeester; dit geskied deur te begin met

werk waartoe hy reeds volkome in staat is. Om te verseker dat leerder sukses

behaal en sodoende sy selfvertroue herwin en maksimum motivering vir

skoolwerk ontwikkel, moet nuwe leerinhoud aansluit by voorkennis van die

leerder om verwarring te voorkom. Volgens Bloom in De Wet, et al (1981) is

daar kognitiewe intreekenmerke en sekere affektiewe intreekenmerke wat

bepaal of die leerder kan leer en hoe doeltreffend hy sal kan leer. Hierdie

kognitiewe intreekenmerke is voorkennis, intelligensie en leesbegrip, terwyl

motivering, skoolverwante faktore, vakverwante faktore en selfbegrip

intreekenmerke is wat die doeltreffendheid van leer beïnvloed.

Die derde taal leerders kan ondersteuning ontvang deur buigsame onderrigmetodes.

Die skep van ‘n geborge, gerustellende atmosfeer en deur die

toepassing van ‘n assesseringstegniek met ‘n diagnostiese inslag deur insig te

probeer verkry in die leerder se denke, behoeftes, tekorte, leeragterstande,

begripsleemtes en om die leerder as ‘n vennoot te behandel, is belangrik in

hierdie verband. Sodoende kan die opvoeder vasstel waar die begripstruktuur

foutief ontwikkel het. Taal speel ‘n belangrike rol by die leer van sinvolle

leerinhoud. Om leerstof te kan leer, moet die leerder die leerstof verstaan en dit

beteken dat die taal wat vir die leerinhoud en verduidelikings gebruik word,

verstaan behoort te word. Die opvoeder kan van die “buddy”-stelsel gebruik

maak deurdat ‘n leerder ‘n volgende leerder help en ondersteun met leerinhoud

wat bemeester moet word. ‘n Wye verskeidenheid van kulture en etnisiteit

behoort by lesaktiwiteite ingesluit te word. Die positiewe aspek van individuele

verskille behoort ook bevorder te word.

Opvoeders moet besef dat die tyd lankal reeds verby is om hulpverlening aan

leerders met leerstoornisse in te perk tot ‘n paar kunsgrepe, geïsoleerde funksieoefeninge

en ortodidaktiese resepte. Ondersteuning verg ‘n deeglike beplanning

154

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!