02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die oorvol klas met ander woorde waar die leerdertal die opvoeder-leerder

verhouding van 35:1 oorskry maak evaluering moeilik en is uitgesonder as ‘n

struikelblok. Gevolglik word die minder begaafde en derde taal leerder die

slagoffer van klassikale onderrig en metodes wat nie sy/haar leerstyl pas nie.

Die oorvol klas veroorsaak ook dat sommige leerders in té groot groepe

saamwerk en die taak of bespreking van aktiwiteit as ongemotiveerd en

belangeloos aanpak. Die opvoeder bou ook haar nuwe lesaanbieding voort op

onvoldoende begrippe of leerinhoud omdat sommige leerders nie die vorige

leerinhoud begryp nie. Dit gee aanleiding tot swak prestasies. Die swak

ouerbetrokkenheid as gevolg van werksverpligtinge vergroot die leerstoornis

deur gebrekkige ondersteuning by die huis aan die leerders.

Uit die bevindings blyk dit dat die respondente opvoeders nie as opgelei beskou

word om die diverse leerbehoeftes van leerders aan te spreek en om

leerversperrings te hanteer nie. Daar kan gevolglik aanbeveel word dat deeglike

opleiding aan opvoeders verskaf moet word oor die vaardighede op die terrein

van klaskamerbestuur. Die huidige fasiliteite by skole maak die inklusiewe

onderrigstyl ook moeilik om te implementeer. Die opvoeder moet ook bewus

wees dat daar ‘n eindelose verskeidenheid in die verhouding en mate van

menslike behoeftes by die leerders voorkom. Dit beteken dat elke leerder sy eie

leerstrategie, leertempo, leerperk, leergerigtheid, leergewete, leerervaring en

leerreaksie het. In die onderwys moet steeds rekening gehou word met

individuele verskille by leerders.

Slegs doelgerigte en geïndividualiseerde onderrig/onderwys sal die leerders tot

hulle optimaal motiveer. Genoemde onderrig vereis egter sorgvuldige

beplanning. By hierdie leerondersteuning strategie moet daar bo en behalwe die

standaardbeplanning wat geld vir gewone onderwys, voorsien word in die

behoeftes van die individuele leerder ooreenkomstig sy sterk en swak punte.

Hierdie behoeftes is egter onderhewig aan verandering, en daar moet beplan

word vir voortdurende evaluering en heraanpassing om goeie vordering by

leerders te verseker.

153

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!