02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.3.3 Waarneming: Konteksverwante aspekte en die verbetering van die

klaskamer opset en leeromgewing

Die navorsing het getoon dat die verskillende dimensies in die klaskamer tot

struikelblokke lei en die twee inklusiewe onderrigstyl benaderings nie tot sy reg

kom nie. Vir hierdie doel sal die navorser die struikelblokke een vir een hanteer

en aanbevelings maak.

Die aktiewe deelname van veral die minder begaafde en derde taal leerders was

waargeneem en die bevindings was dat hierdie leerders geen begrip het waaroor

die lesaktiwiteit handel nie, naamlik die redigering van ‘n Afrikaanse Eerste

Taal leesstuk. Die titel van die leesstuk was “Toe arend kuikens wou gryp, pak

die ganse hom”, deur Henri Crouse. Die leesstuk het twintig leestekens,

skryftekens en spelfoute bevat wat die leerders moes korrigeer.

Volgens die bevindings wil dit voorkom dat steeds té veel klem op intelligensiepotensiaal

eerder as intelligensie-implementering geplaas word. By die

ondersoek en ondersteuning van leerders met leerstoornisse behoort daar nie ‘n

vooropgestelde benadering te wees nie. In ‘n objektiewe, eklektiese benadering

moet die aard van die leerstoornis ‘n aanduiding gee van watter dimensie

werklik die primêre rol by veroorsaking speel. Selfs dan kan dit nie as ‘n

geïsoleerde, allesverklarende oorsaak van die probleem beskou word nie, maar

dan moet ook met die wisselwerking van die verskillende dimensies rekening

gehou word.

Die opvoeder is ook nie meer net daar om hul leerders se kennis uit te bou nie,

maar moet streef om die leerder se belangstelling vir die vak/leerarea te wen en

om leergierigheid by leerders aan te kweek. ‘n Verdere ontleding van die

leerhandeling is dat die opvoeder ook bepaalde motoriese en sensoriese

vaardighede by leerders moet kweek en ontwikkel. Kennis wat bloot passief

ontvang word, het vir die leerder minder waarde as kennis wat deur eie toedoen

verwerf en toegeeïen word. Doeltreffende leer vereis dat daar leerder-aktiwiteit,

-deelname en bydrae moet plaasvind, wat fisieke, psigiese en geestelike dade

insluit. Die opvoeder moet omstandighede skep wat ontdekking bevorder.

152

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!