02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die woordherkennings- en begripsvaardighede soos klank-spelling verhouding,

twee-en driekonsonantkombinasies en komplekse woordfamilies bemeester het

nie. Die volgende kategorie woordvervanging waarin foute begaan is, dui

daarop dat die respondente nie oor ‘n verskeidenheid strategieë beskik om ‘n

geskrewe teks vlot met begrip te lees nie. Woorde word veral nie akkuraat

uitgespreek tydens luidlees nie. Die kategorie, ignoreer van leestekens verwys

na die feit dat respondente nie oor leesvaardighede beskik om ekspressief met

gepaste klem te lees nie, te pouseer en intonasie te toon tydens luidlees nie. Die

aspek van foutiewe uitspraak is wanneer respondent nie die woord op sig herken

nie en woorde verwar op grond van hulle noue visuele ooreenkomste. Die

kategorie van die herhaling van woord is ‘n aanduiding van swak

woordherkenningsvermoë. Al die kategorieë dui daarop dat die respondente nie

oor ‘n grondige kennis van ‘n aantal leesvaardighede beskik om vlot te kan lees

nie. Die vaardigheid om te kan lees op grond van kunsmatige, onvolledige

observasie en die herken van langer frases is gebrekkig by die respondente.

Al bogenoemde foute-kategorieë het een algemene ooreenkoms naamlik

woordherkennings-en begripsvaardighede wat nie bemeester is nie. Gevolglik

kan die respondente slagoffers wees van klassikale onderrig en metodes wat nie

by hul leerstyl pas nie. As hy/sy individuele aandag kry sal hy/sy optimaal

gemotiveer wees. Leerders leer nie almal op dieselfde manier lees nie. Een leer

deur geheuebeelde van woorde en ‘n ander weer deur middel van klanke.

Opvoeders moet bewus wees van die individuele verskille tussen kinders en

individuele leersituasie skep, waar hy/sy teen sy/haar eie tempo die beste

vorder.

Die benadering van identifisering van sigwoorde, met ander woorde om woorde

in isolasie te leer, het nie veel waarde as hulle in konteks gelees word nie. Lees

is meer as net erkenning van woorde. Dit is moontlik vir ‘n kind om ‘n groot

aantal woorde te ken, maar nog nie goed te kan lees nie. Die navorser beveel

aan dat dit belangrik is dat ‘n kind met ‘n groot verskeidenheid maklike

leesmateriaal in aanraking gebring moet word sodat hy/sy hul woordeskat kan

uitbrei.

150

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!