'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

opvoeders kan tans ook nie as opgelei beskou word om die diverse leerbehoeftes van leerders aan te spreek en leerstoornisse te hanteer nie. Daar kan gevolglik afgelei word dat deeglike opleiding aan opvoeders verskaf moet word om in leerders se behoeftes te voorsien. Geïndividualiseerde onderwys is essensieel vir voorkoming. Die bevindings dui egter aan dat klaskamers huidiglik te klein is en die leerdergetalle té groot is. My aanbevelings op grond van bogenoemde gevolgtrekkings is dat daar die nodige leerondersteuningsmeganismes of ondersteuningstrukture op plaaslike en distriksvlak vir alle hoërskole in plek moet wees, wat beskik oor ‘n netwerk van effektiewe gemeenskapsdeelname en vennootskap met die hoërskole. Die ondersteuningsnetwerk moet uit verskeie sektore van die gemeenskap kom om hulp te verleen en raad te gee met die leerondersteuningsprogram of voorkomingsprogram. Vervolgens moet dit lei tot die skep van ‘n integrerende ondersteuningstelsel wat proaktief is. Die lees en leerprobleme is deur opvoeders aangedui as ‘n wesenlike probleem/struikelblok wat die onderrig proses nie tot sy reg laat kom nie. Opvoeders sal ‘n verskeidenheid assesseringstrategieë en benadering moet toepas om die probleem die hoof te bied. Opvoeders sal moet besef die skepping van ‘n positiewe klaskameratmosfeer is van besondere belang vir effektiewe leer en die ontwikkeling van ‘n realistiese selfkonsep. Omstandighede wat so ‘n positiewe klimaat skep, is die betoning van agting en respek vir leerders, bewys van opregtheid, die aanvaarding van leerders, besef van individuele verskille die skenk van aandag daaraan, benutting van leerders se belangstelling, inleef in die leerders se posisie, die strukturering van die leersituasie en aanbieding van kwaliteitopvoeding. Die assessering van werkstukke moet samevattend wees en opvoeder moet sy/haar professionele oordeel gebruik om ‘n geldige, betroubare en geloofwaardige assesseringsproses en beleid te skep. Die inligting moet van so ‘n aard wees dat die leerder en opvoeder dit as ‘n sinvolle, opbouende instrument ervaar. Dit bevorder weer insigtelike leer, verbandsiening en sisteemvorming. Daar is ‘n intieme verweefdheid tussen bogenoemde komponente en die selfbeeld van die leerder. 148

5.3.2 Analise van hardoplees-foute: Faktore wat leesvermoëns beïnvloed Die doel van die leestoets was om leesfoute by die respondente te identifiseer sodat leerondersteuning gebied kan word aan leerders wat lees en leerprobleme ondervind. Die doel sluit aan by die subvrae van die navorsingsvraag. Dit help om die navorsingsvraag te beantwoord. Die bevindings van die hardoplees van die respondente dui aan dat die twee onderskeie groepe soortgelyke hardoplees foute begaan alhoewel hul akademiese vordering verskil. Gevolglik dui die bevindings op die aspekte dat met die implementering van K2005 die leerders in die Grondslagfase by die leerarea genaamd Tale (Afrikaans Huistaal) leer lees het, het deur van woordherkenningsvaardighede gebruik te maak met ander woorde, om sigwoorde te identifiseer. Dit is nie genoeg om die leerders net te leer om woorde te herken nie; hulle moet ook leer om ‘n liefde vir lees aan te kweek. Die aankweek van die regte gesindheid teenoor lees, en die ontwikkeling van die vermoë om te kan lees is albei ewe belangrike aspekte van leesonderrig. Die leerder leer om lees met werklike genot te assosieer as hulle leesonderrig met aangename en interessante ondervindinge gepaard gaan. Só ‘n gesindheid vir lees behoort so vroeg moontlik by die leerders gewek te word. Die leerders moés met K2005 ook te gou in die Grondslagfase begin lees en skryf, om motoriese ontwikkeling te verseker. Dit is miskien die rede waarom baie van die respondente in groep 2 ook handskrif probleme ervaar het. Om glad hardop te lees, beteken om vlot te lees. Vlotlees hou onder meer lees in met ‘n natuurlike stembuiging en korrekte frasering. Dit gee aanleiding tot lees waar die betekenis van die leesinhoud onmiddelik na vore kom deur die korrekte gebruik van pousering, stembuiging en intonasie. Die bevindings dui egter aan dat beide groepe respondente hoofsaaklik in die kategorieë lettervervanging, woordvervanging, die ignoreer van leestekens, foutiewe uitspraak en herhaling van woord die mees hardoplees-foute begaan. Vervolgens gee die navorser ‘n kort omskrywing van elke kategorie waar foute begaan was: die kategorie lettervervanging dui aan dat die respondente nog nie 149

5.3.2 Analise van hardoplees-foute: Faktore wat leesvermoëns beïnvloed

Die doel van die leestoets was om leesfoute by die respondente te identifiseer

sodat leerondersteuning gebied kan word aan leerders wat lees en leerprobleme

ondervind. Die doel sluit aan by die subvrae van die navorsingsvraag. Dit help

om die navorsingsvraag te beantwoord. Die bevindings van die hardoplees van

die respondente dui aan dat die twee onderskeie groepe soortgelyke hardoplees

foute begaan alhoewel hul akademiese vordering verskil.

Gevolglik dui die bevindings op die aspekte dat met die implementering van

K2005 die leerders in die Grondslagfase by die leerarea genaamd Tale

(Afrikaans Huistaal) leer lees het, het deur van woordherkenningsvaardighede

gebruik te maak met ander woorde, om sigwoorde te identifiseer. Dit is nie

genoeg om die leerders net te leer om woorde te herken nie; hulle moet ook leer

om ‘n liefde vir lees aan te kweek. Die aankweek van die regte gesindheid

teenoor lees, en die ontwikkeling van die vermoë om te kan lees is albei ewe

belangrike aspekte van leesonderrig. Die leerder leer om lees met werklike

genot te assosieer as hulle leesonderrig met aangename en interessante

ondervindinge gepaard gaan. Só ‘n gesindheid vir lees behoort so vroeg

moontlik by die leerders gewek te word.

Die leerders moés met K2005 ook te gou in die Grondslagfase begin lees en

skryf, om motoriese ontwikkeling te verseker. Dit is miskien die rede waarom

baie van die respondente in groep 2 ook handskrif probleme ervaar het.

Om glad hardop te lees, beteken om vlot te lees. Vlotlees hou onder meer lees

in met ‘n natuurlike stembuiging en korrekte frasering. Dit gee aanleiding tot

lees waar die betekenis van die leesinhoud onmiddelik na vore kom deur die

korrekte gebruik van pousering, stembuiging en intonasie. Die bevindings dui

egter aan dat beide groepe respondente hoofsaaklik in die kategorieë

lettervervanging, woordvervanging, die ignoreer van leestekens, foutiewe

uitspraak en herhaling van woord die mees hardoplees-foute begaan.

Vervolgens gee die navorser ‘n kort omskrywing van elke kategorie waar foute

begaan was: die kategorie lettervervanging dui aan dat die respondente nog nie

149

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!