02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

om vaardighede, kennis, waardes en houdings te ontwikkel. Dit kan alles

geassesseer word in klaskamer verband. Die assessering moet deel uitmaak van

die beplanning vir onderrig- en leerervaring.

O5 verduidelik as volg:

Die skool het ‘n intervensie beleid wat gevolg word.

Die leerders word deur die klasopvoeder geïdentifiseer.

Daarna word die leerders verwys na die OOS vir die

aflê van diagnostiese aanvangstoetse, byvoorbeeld

geletterdheid en syfergeletterdheidtoetse. Dit behels

die aflê van toetse in basiese funksies soos lees, begrip,

spel, skryf en berekeninge. ‘n Profiel en portefeulje

word bygehou met al die nodige persoonlike

besonderhede en voltooide werkstukke van die leerders.

Die ander respondente het dieselfde prosedure gevolg met intervensie vir

leerders met leerstoornisse. Hulle het aangevoer dat die OLSO-opvoeder van

die naburige skool twee dae in die week vir 3 ure elke dag na die skool kom om

verdere leerondersteuning aan die leerders te bied. Die OLSO-opvoeder doen

ook verdere diagnostiese aanvangstoetse om die vlak van vordering te bepaal en

leerstoornis vas te stel soos geïdentifiseer deur die opvoeder. Die derde taal

leerders word ook by die leerondersteuningsprogram ingesluit. By leerders wat

meer as een leerstoornis geïdentifiseer is, behoort die OLSO-vakadviseur van

die OBOS ondersteuning bied. Hierdie leerders sal dan na die skoolsielkundige

verwys word vir die aflê van ‘n intelligensie toets (IK) met die skriftelike

toestemming van die ouers. Daarna sal hierdie spesifieke leerders wat na die

Weskus Skool verwys is, vergesel word deur ‘n aansoek. ‘n Aangepaste

kurrikulum word gevolg vir leerders met leerstoornisse. In uitsonderlike

gevalle waar die behoeftes van die leerders van so ‘n aard is dat hulle

gespesialiseerde hulp benodig, word verwysings na die Weskus Skool gedoen.

Daar is ‘n aanduiding uit die response dat die spesifieke skoolkonteks ‘n

ondersteunende en bemagtigende omgewing vir die leerders skep. Die OOSspan

en opvoeders se ondersteunende terugvoering aan ouers en leerders wat

verskaf word deur middel van die byhou van profiele en portefeuljes van die

leerders, maak deel uit van die ondersteunende omgewing. Dit bevorder ook die

noukeurige byhou van diagnostiese rekords van assessering. Die

141

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!