02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Slegs O6 lig haar mening as volg dat:

Slegs die ouers wat op die skoolbeheerliggaam dien is

werklik betrokke is by die skoolprogram en aktiwiteite.

Hulle help om as toesighouers op te tree tydens die aflê van

die matriek eksamen. Hulle hou ook toesig wanneer ‘n

opvoeder vir die dag afwesig is van die skool. Die ouers is

egter nie betrokke by die buitemuurse program van die

skool nie, veral die sport program. Die personeel is alleen

verantwoordelik vir die bestuur van die buitemuurse

program van die skool. Alhoewel ouers as sport afrigters

betrokke kan raak, fondsinsameling funksies koördineer en

op ouerverenigings dien, vind dit nie plaas nie.

Volgens alle aanduidings kan ‘n mens aflei dat die ouerbetrokkenheid nie op

aanvaarbare vlak is nie. Indien ouers egter wil sorg dat hul kinders suksesvol in

‘n snelveranderde wêreld moet wees waarin inligting en die tegnologie geweldig

daagliks toeneem sal hulle die ekstra tyd aan hul kinders se opvoeding moet

afstaan. Elke skool vorm deel van ‘n bepaalde gemeenskap. Dit is die

gemeenskap se plig om bydraes tot die ontwerp van hulle skool se breë plan vir

onderrig en leerderontwikkeling te maak. Die respondente se ervaring is ook

dat ouers nie hul finansiële verpligting van skoolfonds nakom nie.

Die ouers sal hulself moet bemagtig deur soveel as moontlike leesstof in

verband met die veranderde kurrikulum te bekom om hulself van veranderings

te vergewis. Een respondent dui ook positiewe bydrae/betrokkenheid van ouers

op die veranderings in die opvoedingstelsel aan. Dit dui op die voordeel van die

nuwe kurrikulum wat geleë is in spanwerk tussen personeellede, die oopheid

van samewerking en wedersydse kommunikasie/betrokkenheid van die

gemeenskap en ouers. Ouerbetrokkenheid is belangrik om isolasie van die

opvoedingstaak te voorkom en te verseker dat die beskikbare hulpbronne (fisies,

finansieel en menslik) doeltreffend aangewend word.

4.5.2.9 Intervensie strategieë

Die belange van leerders met spesiale onderwysbehoeftes word deur K2005 in

ag geneem in sover dit riglyne vir die assessering van hierdie leerders aangaan.

Daar is verskeie onderrig- en leertake wat in die klaskamer gebruik kan word

140

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!