02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

leerstoornis en dan terug geplaas word in die klas sonder

om hul selfbeeld en selfvertroue skade aan te doen.

Daar is aanduidings dat ‘n hoë premie geplaas word op die werksaamhede van

die OOS. Samewerking moet plaasvind en wedersydse kommunikasie tussen

die lede. Ouerbetrokkenheid wat onvoldoende is, moet deur die OOS

aangespreek word deur tuisprogramme te implementeer. Verrykingsmaatreëls

en tegnieke moet ook nie ‘n nadelige invloed het op die leerder self en op die res

van die klas het nie. Die opvoeder moet gereeld kontroleer of die leerder

hulpverlenging of die tuisprogram baatvol vind en moet vasstel dat dit nie slegs

‘n verkwisting van tyd is nie. Benewens die gebruik van verskillende

onderrigstrategieë en benaderings moet opvoeders en OOS-span sensitief wees

vir die uiteenlopende behoeftes van leerders, insluitend dié met leerstoornisse.

Die opvoeders moet leeromgewings skep wat toepaslik gekontekstualiseer en

inspirerend is. Doeltreffende kommunikasie met ouers en leerders en die toon

van respek vir individuele verskille van leerders is noodsaaklik. Ryk en

stimulerende leeromgewings moet geskep word wat elke leerder tot sy

besondere potensialiteite maksimaal laat ontwikkel.

4.5.2.8 Ouerbetrokkenheid

Die omwenteling in die opvoedingstelsel vereis van ouers om baie nouer by hul

kinders se opvoeding betrokke te wees. Die vraag het ten doel om vas te stel

hoe betrokke ouers is en of dit die leeromgewing positief beïnvloed.

Die meeste respondente het volgens hul response aangetoon dat ouers glad nie

goed saamwerk nie. Die Onderwysdepartement verskaf té min direkte inligting

aan ouers, gevolglik is daar by die ouers oor die algemeen ‘n ernstige

kommerwekkende gebrek aan kennis van die nuwe onderwysstelsel. Baie van

die leerders kom uit enkelouergesinne en die moeder moet werk en kan nie

skoolfunksies of oueraande/vergaderings bywoon nie. Die skoolfonds word ook

nie betaal, of slegs ‘n gedeelte van die skoolfonds word betaal. Ouers wat die

oueraande/vergaderings bywoon, is slegs dié wat werklik in hul kinders se

opvoeding belangstelling toon. Dit is egter daardie kinders wie se ouers nie die

oueraande/vergaderings bywoon nie wat die leerstoornisse ondervind.

139

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!