02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die skool en oorvol klasse belemmer soms bevordering van leesvaardighede

omdat daar soms kommunikasie gapings is tussen die OOS en sommige

opvoeders in die uitvoer van die leerondersteuningsprogram.

Die meeste van die respondente het positiewe ervaringe en word deur hulle

skoolbestuurder en mede kollegas ondersteun. Die positiewe ingesteldheid

bevorder spanwerk tussen personeellede. Groot klasse bemoeilik egter die

proses en dien as struikelblok vir die suksesvolle implementering van die

leerondersteuningsprogram.

4.5.2.7 Die OOS se bydra tot verbetering en bevordering van leer- en

leesvaardighede

Die doel van die vraag was om vas te stel watter premie die OOS plaas op die

verbetering en bevordering van leerderontwikkeling. Om die vraag te

beantwoord gaan ‘n paar response aangehaal word. O2 voer aan:

Dit is belangrik dat ons saamwerk. Die leerders met

leerstoornisse moet geïdentifiseer word, uit hulle klasse

onttrek word en moet diagnostiese leestoetse aflê. Slegs

samewerking sal die program laat slaag.

O5 vermeld dat wedersydse kommunikasie van kardinale belang is. Die

opvoeders moet gereelde terugvoering gee aan die OOS-span oor die intervensie

program en vordering van leerders met stoornisse. Die OOS-span en

klasopvoeder moet nasienperiodes en leesperiodes gebruik om leerders te

motiveer en aan te moedig om meer te lees asook om vaardighede aan leer hoe

om hulle skoolvordering te verbeter. Daar moet ‘n oop kommunikasie stelsel

tussen die OOS-span en personeellede wees.

O6 verduidelik haar mening as volg:

Ouers moet help met die vordering van die leerder deurdat

leerders op ‘n stelsel van ‘n tuisprogram geplaas word en

die ouer die verantwoordelikheid aanvaar om toe te sien

dat die leerder die aktiwiteite voltooi in die aanspreek van

sy/haar leerstoornis. Ouers vorm dan deel van die span in

die aanspreek van die leerstoornis en die opvoeders is nie

alleen betrokke nie. Leerders moet onttrek word van die

klas en intensiewe ondersteuning ontvang vir die betrokke

138

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!