02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

indiensopleiding van opvoeders deur middel van werkswinkels lei ook daartoe

dat die opvoeders dele van die kurrikulum omslagtig vind en vaag is oor die

inhoud wat aan leerders oorgedra moet word.

4.5.2.3 Die bevordering van leer- en leesvaardighede deur UGO

Die doel van die vraag was om vas te stel hoe die bevordering van leer en

leesvaardighede deur UGO bevorder word. Twee van respondente het die vraag

positief beantwoord deur verduidelik dat UGO die leer- en leesvaardighede,

volgens die beleid bevorder, maar kom nie tot sy reg in skole nie as gevolg van

die interne probleme, soos byvoorbeeld oorvol klasse. Die feit dat sommige

leerders nie oor basiese leesvaardighede beskik nie, lei ook tot leerstoornisse.

O2, O4, O5 en O6 antwoord die vraag as volg deur te noem dat:

UGO veroorsaak baie verwarring en lei tot leerstoornisse

by die Graad neges. Die eksterne hulp vir lees

en leerstoornisse is gebrekkig en opvoeders verkry nie

voldoende eksterne hulp van die skoolsielkundige en

OLSO vakadviseurs nie.

Opvoeders besef die belangrikheid en doel van UGO, maar interne probleme en

eksterne hulp wat ontbreek dien as struikelblok in die bevordering van lees- en

leervaardigheid deur UGO.

4.5.2.4 Leerstoornisse ervaar deur leerders in die spesifieke skool

Al die respondente het dieselfde leerstoornisse uitgewys byvoorbeeld

gebrekkige visuele diskriminasie, armoede in die gemeenskap, swak leesbegrip,

swak skryfvaardighede, handskrif, swak aandag en konsentrasie probleme, swak

dissipline, swak fasiliteite, bv. handboek tekorte en sosio-ekonomiese probleme.

O4 het veral haar mening beklemtoon deur te noem dat:

Die meeste leerders het aandag en konsentrasie

probleme en gebrekkige leesbegrip/vaardighede.

Dit het duidelik na vore gekom dat die leerstoornisse in die algemeen by die

spesifieke skool aandag en konsentrasie probleme is asook gebrekkige

leesbegrip en vaardighede.

136

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!