02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.5.2.2 Probleme en uitdagings met implementering van inklusiewe UGO

Verskillende response is op hierdie vraag ontvang en vervolgens gaan van die

response aangehaal word om aan te toon wat die respondente as probleme en

uitdagings met die implementeringsproses ervaar. O1 voer die volgende redes

aan:

Oorvol klasse lei tot dissiplinêre probleme. Groepwerk is

ook nie altyd suksesvol nie, omdat sommige leerders nie hul

volle samewerking in groepverband gee nie, juis omdat

dissipline van hierdie betrokke leerders swak is en soms

onhanteerbaar raak. Dit lei daartoe dat dissipline ‘n

primêre leerstoornis raak by die leerders. Hulpbronne

(LOOM) is ook gebrekkig en onvoldoende veral die

toeganklikheid van rekenaars vir alle leerders. Die

verskillende soorte leerstoornisse is ‘n uitdaging omdat dit

deur verskillende alternatiewe assesseringsmetodes aangespreek

moet word.

O2, O3 en O4 het min of meer soortgelyke response gehad vir die vraag deur te

meld dat leerders negatief ingestel is teenoor hul skoolwerk as gevolg van hulle

swak akademiese prestasies. Die leerders ervaar ook leesprobleme en het ‘n lae

selfbeeld en is ongemotiveerd. Baie van die leerders kom ook vanuit

agtergeblewe gemeenskappe en hul ouers is halfgeskoold of ongeskoold. Die

ouergemeenskap verstaan dus nie UGO goed genoeg nie as gevolg van hulle

skoolopleiding en die voortdurende veranderinge in die opvoedingstelsel.

O5 en O6 noem dat:

Tyd is ‘n faktor met die afhandeling van werkstukke en

nasien daarvan. Daar is ook nie goeie interaksie tussen

opvoeders en leerders nie. Opvoeders is ook nie soms

bevoegd genoeg om alleen die leerstoornisse aan te spreek

nie. Werkswinkels vind na skool plaas en opvoeders is dan

moeg van die hele dag onderrig in oorvol klasse. Gevolglik

verlaat hulle die werkswinkels meer verward en het nie

honderd persent verstaan die nuwe inligting weergee aan

hulle tydens die werkswinkel nie en is nie bemagtig soos die

doel met werkswinkel was nie.

Bogenoemde response dui daarop dat opvoeders swak dissipline van sommige

leerders as ‘n uitdaging ervaar. Die oorvol klasse dra by tot die dissiplinêre

probleme en is ‘n groot struikelblok. Hulpbronne (LOOM) en halfgeskoolde

ouers skep ook probleme in die uitvoer van die kurrikulum. Die

135

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!