'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

4.5.2.2 Probleme en uitdagings met implementering van inklusiewe UGO; 4.5.2.3 Die bevordering van leer- en leesvaardighede deur UGO; 4.5.2.4 Leerstoornisse ervaar deur leerders in die spesifieke skool; 4.5.2.5 Leerondersteuningstrukture by die skool; 4.5.2.6 Die ingesteldheid van hoofrolspelers in die bevordering van leesvaardighede; 4.5.2.7 Die OOS se bydra tot verbetering van leer- en leesvaardighede; 4.5.2.8 Ouerbetrokkenheid; 4.5.2.9 Intervensie strategieë; en 4.5.2.10 Inklusiewe onderrigbenadering. 4.5.2.1 Mening en begrip van inklusiewe uitkomsgebaseerde opvoedingstelsel Die doel met hierdie vraag was om te bepaal of respondente die korrekte ontwikkeling van waardes en gesindheidsverandering elemente kon toepas in die klaskamer veral binne die hoofstroom skool. Die response van vyf uit die ses respondente dui duidelik aan dat die respondente op hoogte en goed ingelig is met nuwe beleide van die opvoedingstelsel, maar dat daar tog vrese bestaan van groot finansiële uitgawes en verantwoordelikheid. O6 spreek haar mening as volg uit: Inklusiewe uitkomsgebaseerde onderwys het ten doel om alle leerders wat leerstoornisse ervaar en voorheen uitgesluit was by die hoofstroom onderwys die geleentheid bied om onderrig te ontvang by hoofstroom skole. Leerders moet dus individuele aandag geniet volgens hulle leerstoornis; die opvoeders moet lesbeplanning en leeruitkomste daarvolgens beplan. Die navorser voer aan dat die respondente Inklusiewe Uitkomsgebaseerde Onderwys as positief ervaar en die ondersteuning van UGO sien as ‘n integrale deel van die onderrig- en leerproses in alle hoofstroomskole. Die finale verantwoordeliheid berus by skole en opvoeders om die omstandighede te skep waarbinne leerders sukses kan behaal. Inklusiewe onderwys is ook ‘n groot uitdaging wat op goed beplande wyse deurgevoer sal moet word. 134

4.5.2.2 Probleme en uitdagings met implementering van inklusiewe UGO Verskillende response is op hierdie vraag ontvang en vervolgens gaan van die response aangehaal word om aan te toon wat die respondente as probleme en uitdagings met die implementeringsproses ervaar. O1 voer die volgende redes aan: Oorvol klasse lei tot dissiplinêre probleme. Groepwerk is ook nie altyd suksesvol nie, omdat sommige leerders nie hul volle samewerking in groepverband gee nie, juis omdat dissipline van hierdie betrokke leerders swak is en soms onhanteerbaar raak. Dit lei daartoe dat dissipline ‘n primêre leerstoornis raak by die leerders. Hulpbronne (LOOM) is ook gebrekkig en onvoldoende veral die toeganklikheid van rekenaars vir alle leerders. Die verskillende soorte leerstoornisse is ‘n uitdaging omdat dit deur verskillende alternatiewe assesseringsmetodes aangespreek moet word. O2, O3 en O4 het min of meer soortgelyke response gehad vir die vraag deur te meld dat leerders negatief ingestel is teenoor hul skoolwerk as gevolg van hulle swak akademiese prestasies. Die leerders ervaar ook leesprobleme en het ‘n lae selfbeeld en is ongemotiveerd. Baie van die leerders kom ook vanuit agtergeblewe gemeenskappe en hul ouers is halfgeskoold of ongeskoold. Die ouergemeenskap verstaan dus nie UGO goed genoeg nie as gevolg van hulle skoolopleiding en die voortdurende veranderinge in die opvoedingstelsel. O5 en O6 noem dat: Tyd is ‘n faktor met die afhandeling van werkstukke en nasien daarvan. Daar is ook nie goeie interaksie tussen opvoeders en leerders nie. Opvoeders is ook nie soms bevoegd genoeg om alleen die leerstoornisse aan te spreek nie. Werkswinkels vind na skool plaas en opvoeders is dan moeg van die hele dag onderrig in oorvol klasse. Gevolglik verlaat hulle die werkswinkels meer verward en het nie honderd persent verstaan die nuwe inligting weergee aan hulle tydens die werkswinkel nie en is nie bemagtig soos die doel met werkswinkel was nie. Bogenoemde response dui daarop dat opvoeders swak dissipline van sommige leerders as ‘n uitdaging ervaar. Die oorvol klasse dra by tot die dissiplinêre probleme en is ‘n groot struikelblok. Hulpbronne (LOOM) en halfgeskoolde ouers skep ook probleme in die uitvoer van die kurrikulum. Die 135

4.5.2.2 Probleme en uitdagings met implementering van inklusiewe UGO;

4.5.2.3 Die bevordering van leer- en leesvaardighede deur UGO;

4.5.2.4 Leerstoornisse ervaar deur leerders in die spesifieke skool;

4.5.2.5 Leerondersteuningstrukture by die skool;

4.5.2.6 Die ingesteldheid van hoofrolspelers in die bevordering van

leesvaardighede;

4.5.2.7 Die OOS se bydra tot verbetering van leer- en leesvaardighede;

4.5.2.8 Ouerbetrokkenheid;

4.5.2.9 Intervensie strategieë; en

4.5.2.10 Inklusiewe onderrigbenadering.

4.5.2.1 Mening en begrip van inklusiewe uitkomsgebaseerde opvoedingstelsel

Die doel met hierdie vraag was om te bepaal of respondente die korrekte

ontwikkeling van waardes en gesindheidsverandering elemente kon toepas in

die klaskamer veral binne die hoofstroom skool. Die response van vyf uit die

ses respondente dui duidelik aan dat die respondente op hoogte en goed ingelig

is met nuwe beleide van die opvoedingstelsel, maar dat daar tog vrese bestaan

van groot finansiële uitgawes en verantwoordelikheid. O6 spreek haar mening

as volg uit:

Inklusiewe uitkomsgebaseerde onderwys het ten doel om alle

leerders wat leerstoornisse ervaar en voorheen uitgesluit was by

die hoofstroom onderwys die geleentheid bied om onderrig te

ontvang by hoofstroom skole. Leerders moet dus individuele

aandag geniet volgens hulle leerstoornis; die opvoeders moet

lesbeplanning en leeruitkomste daarvolgens beplan.

Die navorser voer aan dat die respondente Inklusiewe Uitkomsgebaseerde

Onderwys as positief ervaar en die ondersteuning van UGO sien as ‘n integrale

deel van die onderrig- en leerproses in alle hoofstroomskole. Die finale

verantwoordeliheid berus by skole en opvoeders om die omstandighede te skep

waarbinne leerders sukses kan behaal. Inklusiewe onderwys is ook ‘n groot

uitdaging wat op goed beplande wyse deurgevoer sal moet word.

134

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!