02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ondersteuningsmeganisme en versterk onderlinge band tussen die leerders. Die

feit dat die onderrigbenadering in ooreenstemming met individuele verskille en

potensiaal was, bring ‘n aktiewe deelnemend, gevarieërde, ondersteunend

leerdergesentreerde benadering mee. Die meer buigsame klaskameratmosfeer

en gedifferensieerde leeraktiwiteite is essensieel vir die suksesvolle

implementering van leerdergesentreerde onderrigbenadering.

4.5 KATEGORISERING VAN DATA: HOUDINGS EN GEVORMDE

HOUDINGS/OPLOSSINGS

4.5.1 Inleiding

In hierdie deel van die studie is inligting verkry deur ‘n rondte

fokusgroeponderhoud met ses opvoeders wat deel uitmaak van die OOS by die

skool. Die onderhoud is gevoer in die derde kwartaal om die respondente se

persepsies, houdings en idees oor die navorsingsonderwerp te ontlok/verkry.

Die inligting wat versamel is, was volgens die vrae (Aanhangsel L) gedoen. Die

rondte fokusgroeponderhoud is gedurende die middag na skool by die

konsultasie kamer van die skool afgehandel. Die opvoeders kon kies waar die

onderhoud moes plaasvind. Letters is ter wille van vertroulikheid gebruik en

slegs die navorser weet wie deur watter letter aangedui word. Die letters O1,

O2, O3, O4, O5 en O6 is byvoorbeeld gebruik. Vrae was so gestel, sodat die

ware gevoelens van die respondente bepaal kon word.

Die etiese aspekte, soos genoem en bespreek in hoofstukke een en drie van die

navorsing, was van toepassing en is eers met die respondente bespreek. Op

hierdie wyse was die respondente se vertroue, samewerking versterk en

gevestig. Die respondente was van posvlak een en twee asook uit verskillende

grade by die skool gekies. Die uitslae van die navorsingsvrae word vervolgens

bespreek.

4.5.2 Uitslae en bespreking van fokusgroeponderhoud

Die data wat ingesamel is, sal kortliks onder die volgende kategorieë bespreek

word:

4.5.2.1 Mening en begrip van inklusiewe uitkomsgebaseerde opvoedingstelsel;

133

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!