02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

daarvan bewus was dat onderrig- en leerstrategieë voorsiening maak vir

gelykberegtiging en herstel van agterstande uit die verlede. Dit was ook OA en

OB se strewe /uitvoering van die beginsel in hul klaskamers.

Die skool het ook deur middel van die OOS leerders se spesiale

behoeftes/talente geïdentifiseer en is deur gesprekvoering van opvoeders

bekom. Ouers se deelname aan besluitneming is van uiterste belang vir alle

rolspelers by die skool sowel as die skakel met ‘n naburige skool om onderrig te

verskaf aan leerders met leerstoornisse. Waar nodig en toepaslik word die OOS

aangevul deur kundiges van die OBOS wat leerondersteuning bied aan leerders

met leerstoornisse.

d) LOOM

Onderrig- en leermateriaal is essensieel vir die suksesvolle implementering van

Inklusiewe Uitkomsgebaseerde Onderwys. Die ondersteuningsmateriaal moet

meer as blote handboeke wees. Beide opvoeders het meestal handboeke gebruik

en voldoen nie aan die vereiste van Inklusiewe Uitkomsgebaseerde Onderwys

nie. Die leerders het verskillende leerstyle, leerervarings en begripsvorminge;

dus die LOOM bevorder nie die beginsel van gedifferensieerde leeraktiwiteite

nie. Die een leerder is byvoorbeeld weetgierig, ‘n ander een leer weer beter

deur formele, tersaaklike verduideliking, en ‘n derde en minder begaafde leerder

weer deur konkrete demonstrasies en herhaling geprikkel. Dit beteken dat die

leerinhoud en leermateriaal die raakpunt is tussen die ervarings van die

opvoeder en die ervarings van die leerder en die mate waarin onderrig

doeltreffend sal geskied, sal afhang van die mate waarin die opvoeder daarin

slaag om uit sy/hom ervarings te tree en die wêreld/ervaringe van die kind

betree. Die opvoeder moet dus sy leerinhoud, tegnieke en metodes aanpas om

by die besondere behoeftes, vermoëns en ideale van die leerder weerklank te

vind.

Opsommend: Die waarneming dui aan dat gedifferensieerde instruksie/onderrig

wel ‘n basiese voorwaarde vir die onderrig in die klaskamer is. Aspekte soos

buigsame onderrigmetodes was toegepas en het geleenthede by leerders vir

ontwikkeling geskep. Die toepassing van die “buddy” stelsel dien as ‘n

132

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!