'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

egaafde en derde taal leerders en soms verdun hulle leerinhoud om die spesifieke leerders se behoeftes te akkommodeer. Hulle gebruik ook ander ondersteunende onderrig en leermateriaal soos leesskemas, addisionele leesmateriaal of boeke, woordeboeke, koerante en tydskrifte in hulle lesaanbiedings. OA het veral die maatreëls van dinkwerk en herhaling gebruik om leerinhoud vas te lê, terwyl OB meer gebruik gemaak het van hersiening, tuiswerk en oefening. Lofprysing het plaasgevind in beide opvoeders se klasse teenoor minder begaafde leerders wat antwoorde op vrae verskaf het. Opsommend: Die waarneming dui aan dat die toepassing van gedifferensieerde instruksies/onderrig op ‘n gereelde grondslag toegepas was op die wyses van ondersteunende onderrigbenadering, die gebruik van leesskemas, addisionele leesmateriaal of boeke, woordeboeke, koerante en tydskrifte in lesaanbiedings. Die opvoeders het die beginsel van planmatigheid op hierdie manier goed toegepas en verseker dat die leeruitkomste binne bereik van die leerders was. 4.4.1.5 Struikelblokke vir gedifferensieerde instruksies/onderrig Volgens die navorser moet opvoeders makro- en mikrobeplanning aan die begin van elke skooljaar doen om te verseker dat hulle teen ‘n optimale tempo werk en wel deeglik beplan om die nodige kontinuïteit en korrelasie volgens leerder behoeftes te verseker. Tog, tydens my waarneming is die volgende aspekte waargeneem wat leervatbaarheid van die leerders beïnvloed. a) Oorvol klas en groot leerdergetalle Die groot getalle in klasse en beperkte ruimte is waargeneem wat ‘n struikelblok vir gedifferensieerde instruksies/onderrig benadering was. Die opvoeders se werkslading is té groot as gevolg van die baie administratiewe pligte en take of opdragte van die leerders kan nie gereeld of gou genoeg gekontroleer word nie. Die opvoeder kan dus nie dadelik vasstel of leerders die leerinhoud bemeester en in watter fassette hulle ondersteuning benodig nie. Die assessering word dus ‘n nagmerrie deurdat voortdurende herassessering onbillike eise aan opvoeders stel wat met groot getal leerders in die klas sit. Die opvoeders het ook aangetoon tydens besprekings met hulle dat enkelouers en ouers wat albei ‘n 128

etrekking beklee, dit moeilik vind om voldoende aan die andersoortigheid van hul kind se tuisopdragte tyd en aandag te bestee. Die ouers kon ook nie genoegsame aandag en ondersteuning as gevolg van werksverpligtinge aan hul kind gee nie. Dit vergroot die leerstoornisse by sommige leerders deur onvoldoende ondersteuning in die klaskamer en tuis of opvoeders en ouers wat in gebreke bly om leerders te ondersteun. b) Onvoldoende LOOM In beide klasse was nie genoeg leesboeke of handboeke nie. Die opvoeders besit ‘n stel handboeke of leesboek volgens die grootste getal leerders wat hulle onderrig. Die stelsel het sy leemtes/nadele deurdat van die leerders neem handboeke sonder die opvoeders se medewete en besorg nie die handboeke terug nie. Dit veroorsaak tekorte van handboeke of leesboeke vir leerder aktiwiteit wat in die skooltyd voltooi moet word en skep sodanige probleme. Die LOOM wat gebruik was tydens die onderrig van die lesse was nie gedifferensieer volgens die leerders se behoeftes en vermoëns nie. c) Negatiewe ingesteldheid van opvoeders Albei opvoeders het soms ‘n ontoereikende tempo gehandhaaf vir die uitvoering of bepreking van die opdrag veral vir die minder begaafde leerders. Dit het vir die navorser voorgekom dat OB ‘n gebrekkige agtergrondskennis het van sommige van die leerders se vermoëns. Sy het nie die geleentheid geskep vir herassessering vir leerders wat nie die leeruitkomste van die les bereik het nie. Die gebrek aan die nodige toerusting en fasiliteite by die skool, byvoorbeeld handboeke, het opvoeders verder gefrustreer en het hulle ingesteldheid negatief beïnvloed. Die gebruik van leerdergesentreerde onderrig deur die opvoeders het gelei tot chaos en rondlopery in die klaskamer. Dit was uitputtend vir die opvoeders omdat effektiewe klaskamerbestuur ontbreek. Die navorser het waargeneem dat wanneer die opvoeders teen die tempo van die klas leerinhoud versprei, was verkeerde antwoorde geïgnoreer of kortaf afgemaak met ‘verkeerd’. Die beginsel van differensiasie by die tuisopdragte het ontbreek. 129

egaafde en derde taal leerders en soms verdun hulle leerinhoud om die

spesifieke leerders se behoeftes te akkommodeer. Hulle gebruik ook ander

ondersteunende onderrig en leermateriaal soos leesskemas, addisionele

leesmateriaal of boeke, woordeboeke, koerante en tydskrifte in hulle

lesaanbiedings. OA het veral die maatreëls van dinkwerk en herhaling gebruik

om leerinhoud vas te lê, terwyl OB meer gebruik gemaak het van hersiening,

tuiswerk en oefening. Lofprysing het plaasgevind in beide opvoeders se klasse

teenoor minder begaafde leerders wat antwoorde op vrae verskaf het.

Opsommend: Die waarneming dui aan dat die toepassing van

gedifferensieerde instruksies/onderrig op ‘n gereelde grondslag toegepas was op

die wyses van ondersteunende onderrigbenadering, die gebruik van leesskemas,

addisionele leesmateriaal of boeke, woordeboeke, koerante en tydskrifte in

lesaanbiedings. Die opvoeders het die beginsel van planmatigheid op hierdie

manier goed toegepas en verseker dat die leeruitkomste binne bereik van die

leerders was.

4.4.1.5 Struikelblokke vir gedifferensieerde instruksies/onderrig

Volgens die navorser moet opvoeders makro- en mikrobeplanning aan die begin

van elke skooljaar doen om te verseker dat hulle teen ‘n optimale tempo werk

en wel deeglik beplan om die nodige kontinuïteit en korrelasie volgens leerder

behoeftes te verseker. Tog, tydens my waarneming is die volgende aspekte

waargeneem wat leervatbaarheid van die leerders beïnvloed.

a) Oorvol klas en groot leerdergetalle

Die groot getalle in klasse en beperkte ruimte is waargeneem wat ‘n struikelblok

vir gedifferensieerde instruksies/onderrig benadering was. Die opvoeders se

werkslading is té groot as gevolg van die baie administratiewe pligte en take of

opdragte van die leerders kan nie gereeld of gou genoeg gekontroleer word nie.

Die opvoeder kan dus nie dadelik vasstel of leerders die leerinhoud bemeester

en in watter fassette hulle ondersteuning benodig nie. Die assessering word dus

‘n nagmerrie deurdat voortdurende herassessering onbillike eise aan opvoeders

stel wat met groot getal leerders in die klas sit. Die opvoeders het ook

aangetoon tydens besprekings met hulle dat enkelouers en ouers wat albei ‘n

128

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!