02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die voorbereiding van leerder aktiwiteite en assessering. Die take waarmee

leerders besig was, het die opvoeder gereeld gemonitor en gefasiliteer. Die

opvoeders het tussen die groepe rond beweeg en inligting en leiding gegee waar

nodig was.

Opsommend: Die klaskamerwaarneming dui aan dat aspekte soos belewing

van die leerinhoud positief bydra tot leerbetrokkenheid. Die toepassing van

koöperatiewe leerpraktyke veroorsaak dat alle leerders meer gemotiveerd raak

wat leerbetrokkenheid betref en lei tot ‘n ervaring van vreugde en sukses. Die

toepassing van onderskeie onderrigstyle/benadering lei tot positiewe

interpersoonlike verhouding tussen die leerders en opvoeder.

4.4.1.4 Toepassing van gedifferensieerde instruksies/onderrig

Tydens die waarneming het slegs OA haar les instruksies/onderrig

gedifferensieer volgens leerders met leerstoornisse. OB het egter in gebreke

gebly om sinvol te beplan. Dit het gelei tot ondoeltreffende klasprosedures,

differensiëringstegnieke, tydvermorsing en onbeduidende vrae. Alhoewel OA

die beginsel van planmatigheid toegepas het, was dit egter nie voldoende

genoeg nie, maar het verseker dat die uitkomste binne bereik van die leerders

was. Sy het gesorg dat die LOOM doeltreffend genoeg was om die leerders op

die pad na doelverwesenliking te help. OA het ook die volgorde beplan waarin

die leerinhoud aangebied moes word, en het aandag aan die volgende geskenk:

die progressiewe moelikheidsgraad wat sy met die leerinhoud beoog het; die

verband tussen die bekende en die onbekende; die konkrete en abstrakte getref;

sowel, as die nodige geheelsiening van die los stukkies en brokkies leerinhoud.

OA het gesorg dat leer in ‘n positiewe sosiale klimaat plaasvind. Sy het vooraf

deeglik beplan ten opsigte van die verdeling van die klas in sosiaal-optimale

groepe sowel as die betekenisvolle aandeel van die groepleiers, klasbesprekings

en meningsvormings van alle leerders. Die opvoeders OA en OB het besef leer

is afhanklik van warm, vriendelike en demokratiese leerder-opvoederverhoudings.

Die opvoeders het ook die leerders in die groep met die

verskillende groep aktiwiteite en klasperiodes verwissel. Die opvoeders het

tydens gesprekvoering met die navorser erken dat hulle bewus is van die minder

127

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!