02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

demonstreer/dramatiseer. Hierna is die leerders se aandag gevestig op bepaalde

vaardighede om die gedig gevoelvol oor te dra. Die onderrigstyl wat deur OA

gebruik is, was sodanig dat leerders hulle kon indink en inleef in die leerinhoud.

Die opvoeder wou verseker dat die leerders die leerinhoud betekenisvol ervaar

en dat verbandsiening moes plaasvind met betrekking tot hulle reeds bestaande

begripstruktuur. Die leerders moes ook mekaar assesseer deur middel van

portuurgroepassessering. Die navorser het waargeneem dat hierdie vorm van

assessering die leerders verantwoordelik maak vir hul eie leerproses en dié van

hul maats. Op hierdie wyse word selfdissipline geleer sowel as ‘n verbintenis

tot mekaar se welsyn.

b) Die aard van leerlingselfwerksaamheid/aktiewe leerder deelname en

bydrae

OA het hierdie beginsel as onderrig gekies om te verseker dat die opvoeder nie

al die praatwerk doen nie en die leerders passief sit en luister nie. OA het ‘n

leersituasie tydens die dramatisering van die gedig geskep waarin die leerders

dinamies en aktief kon reageer. Die leerders moes self vooraf beplan, besluit,

take verdeel, karakteriseer en leerinhoud memoriseer en in die vorm van ‘n

dialoog uitbeeld.

Sommige van die leerders het tydens die voordrag/toneelspel goeie interaksie

met mekaar gehad, deur verskeie taak verdelings soos tydhouer,

karakteruitbeelding deur sekere leerders, ander was agtergrond klanke/stemme

en ander weer koördineerders. Tydens die selfaktiwiteit was leerders op hul eie

inisiatief aangewese en is hulle speel, -versamel, -skeppings- en konstruksie

drange spontaan in die regte rigting gestuur en tot kreatiewe denke en vermoëns

ontwikkel.

c) Koöperatiewe en waarderende aktiwiteite

Albei opvoeders maak gebruik van koöperaktiewe aktiwiteite omdat hulle

dikwels ondervind dat alle lede van die groepe nie saamwerk nie. Soms maak

sekere leerders ‘n gewoonte daarvan om op die harde werk van ander leerders te

steun. Deur die toepassing van koöperatiewe leerpraktyke word verseker dat

125

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!