02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

leerders was ook kommerwekkend, maar dit was juis omdat hulle gevoelens van

frustrasie en mislukking ondervind het weens ‘n gevoel van onmag om te

kompeteer, oorafhanklikheid van medeleerders en selfs algemene

ongehoorsaamheid.

Hierdie vorm van klaskameratmosfeer was nie bevorderlik vir aktiewe

leerderbetrokkenheid nie. Dit veroorsaak dat individuele leerders verlore kan

gaan in die stelsel.

Opsommend: Die klaskamerwaarneming wys uit dat struikelblokke aktiewe

leerderbetrokkenheid verhoed en die gevolg is dat uitkomste van die les nie

doeltreffend bereik word nie. Dit is veral aspekte soos die bestuur van die

klaskamer en oorvol klasse wat aktiewe leer strem. Dit veroorsaak dat die

minder begaafde leerder die slagoffer van ‘n klassikale onderrigstyl word.

Hierdie onderrigstyl gee aanleiding tot swak leerderprestasies, omdat die

metodes nie alle leerders se leerstyl pas nie.

Gebrekkige en onvoldoende LOOM is ook ‘n euwel wat aktiewe leer verhoed

en lei daartoe dat die opvoeder nie ‘n geskikte ondersteunende leerklimaat vir

alle leerders kan skep nie. Die gespanne klaskameratmosfeer het ook ‘n

negatiewe invloed op die leerproses en veroorsaak passiewe luisteraars en

weinige deelname aan die klasaktiwiteite. Bogenoemde struikelblokke het

aktiewe leerbetrokkenheid verhoed.

4.4.1.3 Aspekte wat aktiewe leerderbetrokkenheid bevorder

Die klaskamerwaarneming het die navorser toegelaat om verskillende tipes

getuienis/gedrag van verskillende leerders in verskillende situasie en tye te

observeer gebaseer op hul akademiese prestasies.

a) Belewing van leerinhoud

Die navorser het die waarnemingsmetode gebruik om leerders se vermoëns in

OA se klas waar te neem. Die leerders moes in die klas ‘n gedig opvoer om die

nodige vaardighede van voordrag, veral die uiterlike en innerlike handelinge te

124

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!