02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

c) Gebrekkige gedifferensieerde lesbeplanning, uitkomste en aktiwiteite

Die uiteenlopenheid van individuele verskille onder leerders verplig die

opvoeder om die onderrig by die unieke en eiesoortige aard van elke leerder aan

te pas. Hierdie onderwysbeginsel, met inagneming van en voorsiening vir

individuele verskille by leerders, word aangespreek in die vorm van

gedifferensieerde onderwys. Tóg het die navorser waargeneem dat veral in OB

se klas gebrekkige gedifferensieerde leeruitkomste en aktiwiteite voorgekom

het. OB het nie werklik doeltreffend gekommunikeer, erkenning en respek

getoon vir die individuele en groepverskille nie. In albei klasse wat waargeneem

was, was leerders wat leerprobleme ondervind, tóg was die lesse onderrig op

dieselfde onderrigstyl en benadering. Slegs OA het tydens die onderrig van die

les sensitiwiteit getoon teenoor die uiteenlopende behoeftes van die leerders

insluitend dié met leerprobleme.

Die derde taal leerders was veral afgeskeep in die leeruitkomste van die

lesbeplanning. Nerens in die lesbeplanning van OA en OB was aanduidings van

spesiale behoeftes/ondersteuning vir derde taal leerders nie of leerinhoud

verryking binne klasverband vir meer begaafde leerders nie. Die minder

begaafde leerders kon ook nie byhou by die tyd wat aangedui was vir

terugvoering nie. Die tyd vir terugvoering was té min. Die werk tempo was nie

in ag geneem volgens die individuele verskille van die leerders nie. Die minder

begaafde leerders se behoefte aan herhaling van leerinhoud, beperkte

aandagkonsentrasie, onvermoë om afleidings te maak en stadige reaksietyd was

verontagsaam. Die opvoeders kon dus nie ‘n geskikte ondersteunende en

bemagtigende omgewing vir alle leerders skep nie.

d) Gespanne klaskameratmosfeer

OA was bewus van die leerders se verskille, maar aanprysing het ontbreek. Die

klaskamer atmosfeer in OA se klas was gespanne. Die opvoeder was streng en

die leerders gespanne, veral die derde taal leerders. Hierdie leerders het weinig

met die opvoeder gekommunikeer en was slegs passiewe luisteraars tydens die

groepbesprekings. Die een leerder het slegs die groep se antwoorde afgeskryf

sonder om werklik die opdrag te verstaan. Die afwesigheid van sommige

123

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!