02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Opsommend: Die klaskamerwaarneming dui aan dat die opvoeders ‘n

positiewe klaskamer atmosfeer probeer skep het, deurdat die onderrigbenadering

groepwerk was. Die banke was daarvolgens gerangskik en die opvoeders was

deeglik voorberei wat van goeie vooraf beplanning getuig het. Beide die

opvoeders was entoesiasties en positief ingesteld teenoor die leerders. In beide

klasse het ook portuurgroep assessering en koöperatiewe leer plaasgevind.

Positiewe aanspoormiddels soos lofprysing was ook waarneembaar. Minder

begaafde leerders is tot groter deelname aangemoedig en gemotiveer. Alle

leerders was ingesluit by die leeraktiwiteite wat individuele leerderprestasie en

sukses bevorder.

4.4.1.2 Struikelblokke wat aktiewe leerbetrokkenheid verhoed

Die klaskamerwaarneming dui aan dat alhoewel die opvoeders sinvolle

lesbeplanning gedoen het, die uitkomste van die les nie so doeltreffend bereik

was as wat hulle graag sou wou hê nie. Die opvoeder moes benewens die

beplanning van sy uitkomste ook beplan ten opsigte van die beginsels van

leeraktiwiteit, integrering, belewing, motivering, sosialisering, individualisering,

evaluering/assessering en bemeestering. Verdere ontleding van die

beplanningsaspek sluit natuurlik ‘n magdom van faktore in wat die opvoeder in

sy voorbereidingswerk in aanmerking moet neem. Die volgende aspekte verdien

egter op hierdie staduim vermelding en bespreking om te verseker dat aktiewe

leerbetrokkenheid van alle leerders plaasvind.

a) Die klaskamerbestuur en leerdertal

Dit wil vir die navorser voorkom dat die onderwysstelsel die visie en riglyne

stel vir die missie waarvolgens die opvoedkundige stelsel moet funksioneer.

Wat tydens die klaskamerwaarneming opsigtelik was, was dat oorvol klasse ‘n

struikelblok is. Die leerdertal oorskry die opvoeder-leerderverhouding van

(35:1). Die groot getalle in die klasse maak evaluering moeilik en soms is die

klasgroep so groot dat sitplek tekorte ontstaan. Die minder begaafde leerder

word die slagoffer van klassikale onderrig en metodes wat nie sy/haar leerstyl

pas nie.

121

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!