02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die navorsingstudie het ten doel om vas te stel of ‘n positiewe atmosfeer geskep

was om geïntegreerde, aksiegebaseerde leer tot gevolg te hê en of alle leerders

in die klas ingesluit was by die leeraktiwiteite ter bevordering van individuele

leerder sukses.

Die twee opvoeders naamlik OA en OB was afsonderlik waargeneem vir vier

periodes. Die waarneming het op verskillende periodes in die sewe dae siklus

van die skoolrooster/skooldag plaasgevind. Elke periode het vyf- en veertig

minute geduur. Die opvoeder het die volgende onderrigbenadering vir aktiewe

leerderbetrokkenheid gebruik: Die klaskamer was as volg voorberei deurdat die

sitplekke en banke in groepe gerangskik was. Die konsepsuele

veranderingsmodelprosedure was deur die opvoeder gebruik, deurdat die

aktiwiteite en lesse georganiseer was om die gewenste uitkomste te bereik. Die

opvoeder het ook gebruik gemaak van groepwerk. Opvoeder OA was baie

entoesiasties en het ‘n positiewe ingesteldheid teenoor die leerders, deurdat sy

leerders geprys het vir korrekte antwoorde wat hulle tydens die lesaanbieding

verskaf het. Die les wat aangebied is, het gehandel oor die redigering van ‘n

Afrikaans Eerste Taal leesstuk. Die titel van die leesstuk was “Toe arend

kuikens wou gryp, pak die ganse hom” deur Henri Crouse. Die leesstuk het

twintig leestekens, skryftekens en spelfoute bevat wat die leerders moes

korrigeer.

Opvoeder OA en OB het dieselfde leesstuk vir die leerders voorgelees. OA het

saam met die leerders die leesstuk ontsluit, tóg was daar nie ‘n deeglike

ontleding en bespreking van die gegewe leesstuk nie. Die leerders moes in

groepsverband die opdrag beantwoord, tóg het van hulle in die groep

individueel die opdrag beantwoord. Die leerders in OB se klas was meer

vrymoedig, leergierig en entoesiasties om die opdrag te beantwoord.

In beide klasse het portuurgroep assessering en koöperatiewe leer plaasgevind.

Die opvoeders het op verskillende maniere as fasiliteerder toegesien dat die

leerproses gladweg verloop. OA het aan individuele leerders se leervermoëns

aandag geskenk en die opdrag individueel aan hulle verduidelik. Die derde taal

het egter min/weinig individuele aandag geniet. Terwyl OA individuele aandag

119

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!