02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

gebruikersvriendelik opgestel, met ander woorde in Afrikaans vereenvoudig

om sodoende die deelnemer se taal van voorkeur te akkommodeer. ‘n Maklik

leesbare lettertipe is gebruik en die aspekte is op ‘n maklik leesbare wyse

gespasieer om gebruikersvriendelikheid te verseker. Dit het as vertrekpunt

gedien vir die ontleding en interpretering van die navorsingsdata.

Die literatuurstudie het getoon dat sekere aspekte van ‘n inklusiewe onderrig

benadering ‘n voorvereiste is. Die navorser het daarom die sodanige aspekte op

die waarnemingskontrolelyste aangebring om klaskamerwaarneming te

vergemaklik. Die sodanige aspekte is die volgende:

• Opvoeder aktiwiteit en aktiewe deelname van leerders;

• Struikelblokke wat aktiewe leerbetrokkenheid verhoed;

• Aspekte wat aktiewe leerbetrokkenheid bevorder;

• Toepassing van gedifferensieerde instruksies/onderrig;

• Struikelblokke vir gedifferensieerde instruksies/onderrig; en

• Klaskamer faktore bevorderend vir gedifferensieerde instruksies/

onderrig.

Bogenoemde aspekte was gelys op die kontrolelyste as drie waarnemingsaspekte

vir inklusiewe onderrigbenadering en dui op die genoemde ses waarnemingsaspekte

in die geheel.

Die inligting ten opsigte van die aspekte was verkry deur waarneming, vrae aan

die respondente en veldnotas. Die analise en interpretasie van die waarneming

was daarom dienooreenkomstig saam gegroepeer.

4.4.1.1 Opvoeder aktiwiteit en aktiewe deelname van leerders

Tydens die klaskamerwaarneming het die navorser opgelet dat beide opvoeders

hulle lesse op verskillende aktiwiteite baseer. Die navorser wou eintlik vasstel

of daar aktiewe leerder betrokkenheid was, watter onderrigstyl die opvoeders

gebruik het vir aktiewe leerbetrokkenheid en hoe dit plaasgevind het.

118

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!