02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die navorser as nie-deelnemende waarnemer het deur die waarneming

kontrolelyste bylae (Aanhangsel K) probeer om die volgende vrae met

betrekking tot die doelwitte te beantwoord:

1. Hoe bevorder UGO lees en leervaardighede, ten opsigte van kennis,

waardes en vaardighede?

2. Watter onderrigmetodes van assessering en fasilitering vind plaas?

3. Watter leerondersteuningstrukture is in plek by die skool?

Die waarnemingskontrolelyste was gebruik om aan te dui hoe klaskamer faktore

bevorderend vir gedifferensieerde instruksies/onderrig in die teenwoordigheid

van die suksesvolle aanbieding van die inklusiewe onderrigbenadering is. Die

leergefokusde benadering het ten doel om te verseker dat die minder begaafde

leerder in seker opsigte sukses behaal om ‘n positiewe impak op hulle selfbeeld

te maak.

Volgens Bailey (1987) is die doel met waarneming om gedragspatrone,

bestaande kennis en werkswyses van die respondente deur navorsing op skrif te

stel. Goddard en Melville (2001) voer aan dat daar twee fundamentele kriteria

vir instrumente is, naamlik geldigheid en betroubaarheid. Die term geldigheid

beteken dat die waarneming fokus op veral die gedrag wat plaasvind of nie

plaasvind nie, dit wil sê dat die instrument meet wat dit veronderstel is om te

meet en dit korrek moet meet.

Goddard en Melville (2001) voer verder aan dat om die geldigheid van ‘n

instrument wat mense se reaksies toets nie eenvoudig is nie. Die navorser het

hierdie leemte van die instrument uitgeskakel deur inligting wat uit die

literatuurstudie verkry is wat die empiriese navorsing voorafgegaan het en die

waarnemingskontrolelyste daarvolgens opgestel. Gevolglik kan die kontrolelyste

as ‘n inhoudsgeldige instrument verklaar word.

Schumacher en McMillan (1993) verwys na die volgende nadeel verbonde aan

waarneming naamlik, dat subjektiwiteit mag ontstaan wat die betroubaarheid

van die data en studie beïnvloed. Die nadele is verminder deurdat die navorser

te alle tye bewus was van die nadele. Die kontrolelyste was dus

117

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!