02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Hy/sy verloor gedurig sy/haar plek;

Die navorser se waarneming tydens die hardoplees analise van respondent was

dat slegs enkele leerders swak leesgewoontes het en dus ‘n negatiewe invloed

op hulle leesvermoëns het.

4.3.2 Interpretasie en resultate van hardoplees-foute

Die interpretasie en resultate van die ondersoek en hardoplees-foute/response is

in tabel 4.3 en 4.4 saamgevat.

Tabel 4.3: Die kategorieë hardoplees-foute wat leesvermoëns beïnvloed -

Groep 1

Kategorie van hardoplees foute

Aantal respondente

in groep 1 (n=25)

Swak frasering (woord-vir-woord) 1

Klank: begin van woord 3

Klank: hele woord 1

Lettervervanging 21

Woordvervanging 9

Ignorering van leestekens 13

Invoeging van woorde 3

Foutiewe uitspraak 19

Weiering om ‘n woord te lees 0

Herhaling van woord 19

Ander swak leesgewoontes/leerstoornisse 1

Tabel 4.4: Die kategorieë hardoplees-foute wat leesvermoëns beïnvloed -

Groep 2

Kategorie van hardoplees foute

Aantal respondente

in groep 2 (n=25)

Swak frasering (woord-vir-woord) 7

Klank begin van woord 1

Klank hele woord 7

Lettervervanging 19

Woordvervanging 17

Ignorering van leestekens 4

Invoeging van woorde 6

Foutiewe uitspraak 23

Weiering om ‘n woord te lees 3

Herhaling van woord 21

Ander swak leesgewoontes/leerstoornisse 3

113

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!