02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ooreenkoms vind plaas. Die vaardigheid van deeglike klankkennis is gebrekkig

byvoorbeeld dat ‘n enkelvokaal óf kort óf lank uitgespreek kan word soos in

byvoorbeeld ‘bom’ en ‘bome’. Die herkenning van wanneer dubbel konsonante

nodig is om ‘n vokaalklank kort te hou soos in byvoorbeeld ‘blomme’ en

‘katte’.

4.3.1.9 Weiering om ‘n woord te lees

Indien enige respondent geen poging sou aanwend om ‘n woord na 4 sekondes

aan te pak of te probeer lees nie, word die woord vir hom/haar gesê en sou as

leesfoute aangeteken word. Tydens die navorsing het geen respondent hierdie

probleem in groep 1 ondervind nie, maar tóg in groep 2.

4.3.1.10 Herhaling van woord

Hierdie probleem of leesfout word moontlik veroorsaak deur die feit dat die

respondent tyd probeer wen terwyl hy/sy probeer om ‘n moeilike woord aan te

pak. Meermale is ‘n bekende woord ook net voor ‘n onbekende woord herhaal.

Veelvuldige herhalings is gewoonlik ‘n aanduiding van swak woordherkenningsvermoë.

4.3.1.11 Ander swak leesgewoontes/leerstoornisse

‘n Respondent met ‘n leesprobleem begaan nie noodwendig altyd spesifieke

leesfoute soos vervat vanaf paragrawe 4.3.1.1 tot 4.3.1.10 nie. Daar is ook

dikwels sprake van swak leesgewoontes wat die leesvermoë rem. Tydens die

navorsing het die navorser, deur noukeurige waarneming terwyl die respondent

gelees het, gelet of aangeteken dat daar een of meer van die volgende swak

leesgewoontes teenwoordig was:

• Lees té vinnig of té stadig;

• Die tydsberekening is swak; die asem raak op voor die tyd;

• Spel woorde in ‘n poging om hulle te bemeester;

• Die respondent is geneig om woorde te raai;

• Kopbewegings vind plaas tydens lees;

• Klank woorde voordat hy/sy woord uitspreek;

• Hou die boek te naby die oë; en

112

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!