02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.3.1.2 Klank: begin van woorde

Respondente wat hierdie probleem ondervind, beskik nie oor die vermoë van

klankanalise sowel as oor die vaardigheid om ‘n woord in sy afsonderlike

klankeenhede te onderskei nie. Dit sluit in kennis van vokale, vokaalgroepe,

konsonante en konsonantvloeiings, asook onderskeiding van begin-, middel- en

eindklanke. Dit beteken dat die respondent nie die betrokke klanke ken nie en

dit daarom nie kan lees nie of sukkel met visuele waarneming van woorde. Die

respondent sien woorde soos: bak, sak, tak, rak as almal dieselfde, want hy/sy is

meer ingestel op die langer agterste deel, as die letter, ‘b, t, r, s’ wat elke keer

verander.

4.3.1.3 Klank: hele woord

Die woord word met uitklanking gelees en het foutiewe uitspraak tot gevolg.

Die respondent beskik nie oor ‘n groot sigwoordeskat nie en kan dus nie

sigwoorde vinnig herken nie. Woordherkenning is juis afhanklik van die kennis

van klanke om woorde te vorm wat spesifiek ontbreek by sommige respondente.

Dit skyn dat die respondent sukkel om lang woorde te lees. Dit is asof hy/sy nie

weet hoe om die woorde aan te pak nie. Die respondent word soms oorweldig

deur die lengte van die woord en vind dit moeilik om woorde in kleiner dele

(analise van woord) op te breek of sommige respondente vind dit weer moeilik

om nadat hulle die woord opgebreek het, in kleiner dele saam te voeg as een

woord. Dit lei tot die onvermoë om te sintetiseer. Die respondent het dus ‘n

probleem met woordaanpaktegnieke. Voorbeelde van uitklanking is ‘huis’ –

[‘hais’], ‘vier’ in plaas van ‘vir’ en ‘dee’ in plaas van ‘die’.

4.3.1.4 Lettervervanging

Al die foute wat die respondent onder hierdie foutekategorie begaan, word

onder een afdeling naamlik ‘omkerings’ gegroepeer. Hierdie leerder sukkel in

die meeste gevalle met ruimtelike oriëntasie en lateraliteit (rigting vir links en

regs). Die respondente sukkel om te lees omdat hulle medeklinkers omdraai

wanneer hy/sy lees. Vir ‘die’ lees hy/sy byvoorbeeld ‘bie’, ‘duif/duit’, ‘kom/

kon’ en ‘vas/was’.

109

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!