02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

woordherkenning kon doen. Dit het die navorser in staat gestel om waar te

neem of die respondent woorde visueel en/of ouditief kan analiseer (opbreek) in

lettergroepe en/of letters en klanke byvoorbeeld (tafel: ta-fel, kat: k-a-t). Die

respondent wat probleme met die analise en sintese van woorde ondervind, sal

normaalweg ook sukkel met die lees en skrywe van woorde. Hulle ondervind ‘n

probleem om die woord in sy gedagte te analiseer en saam te voeg tot ‘n geheel

wanneer die woord gelees of geskryf moet word.

Die navorser kon ook ‘n vergelyking tref tussen die respondent se kronologiese

ouderdom (KO) en leesouderdom (LO) deur die aflê van die UK Gegradueerde

leestoets deur die respondente. Die navorser kon dus ‘n diagnose/

gevolgtrekking maak van die respondente se huidige leesvermoëns en leesvlak.

Die diagnostiese lees: leesstuk A en B wat in Maart 2005 deur alle respondente

afgelê was, het verskillende tipe gegradeerde vrae bevat. Sommige van die vrae

het bloot feitekennis getoets, ander insig en begrip, terwyl ‘n derde groep

kreatiewe denke met betrekking tot sekere taalkundige probleme aangemoedig

het. Die uitslag van die respondent het die navorser genoop om haar te

vergewis van twee vrae: wat sê die leerder van die begripstoets? ; en hoe hy/sy

dit sê? Met ander woorde is die skryfstyl in keurige taalgebruik en/of is die

sinsbou min of meer foutloos; of kom heelwat spelfoute, leestekenfoute en

woordorde foute voor?

4.2.2 Samevatting van aanvangsdiagnose

In hierdie hoofstuk is die leesvlakke van die twee groepe respondent in Graad

10 volgens goeie en swak prestasies ontleed. Die faktore wat hul leesvermoëns

beïnvloed het, is ook ondersoek om ‘n antwoord te verkry op die algemene

navorsingsvraag, naamlik: Wat is die verband tussen leesvaardighede en

leerdervordering van Graad 10 leerders?

Bogenoemde inligting is as basis gebruik vir die kwalitatiewe ondersoek en die

bevindinge van die respondente se leespeil is op ‘n kwantitatiewe wyse in

matrikstabelle voorgestel. Die response op die algemene navorsingsvraag is

ontleed en in matrikstabelle 4.1 en 4.2 vervat. Die response is onder bepaalde

105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!