02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.8.2 Die reg op privaatheid en nie-deelname

Elke deelnemer het ‘n reg op privaatheid as ‘n keuse om sekere inligting oor

hom/haar nie openbaar te laat maak nie. Die navorser het daarop gelet om:

• Nie onnodige vrae te stel nie;

• Die toestemming van proefpersone (opvoeders), leerders se ouers/

voogde en skool verkry; en

• Nie individuele response in die verslag geplaas nie.

Die waardigheid van alle deelnemers was verseker en geen opinie, gedrag en

emosies was op enige stadium gebruik om die persoon in die verleentheid te stel

nie. Deelnemers het die reg gehad om deelname te staak. Die navorser het die

beginsels van morele en etiese kwessies in alle gevalle ‘n beduidende rol laat

speel. Hierdie optrede van die navorser het veroorsaak dat ‘n standaard van

optrede neer gelê was wat respek en vertroue van ander vestig.

3.8.3 Toestemmingsvorm (“informed consent”)

‘n Toestemmingsvorm aan die ouers of voogde van leerders wat deelname dan

aan die navorsingstudie sou hê, is opgestel. Alle deelnemers insluitend die

leerders, het die reg op die verduideliking van alle aspekte van die navorsing.

Enige opvoeder of leerder het die vryheid om enige tyd tydens die studie van

deelname aan navorsingstudie te onttrek. Toestemming is dus intrinsiek van

alle ouers of voogde van leerders en opvoeders, op grond van hulle bereidheid

tot deelname, ontvang.

3.8.4 Die reg op anonimiteit en vertroulikheid

Die identiteit van alle deelnemers was nie bekend gemaak nie. Om dit te

bewerkstellig was gebruik gemaak van groepdata en nie individuele data nie.

Die deelnemers was met ‘n nommer of alfabetiese letter geïdentifiseer. Die reg

op die vertroulike aard was ook eerbiedig. Om dit te verseker, was die volgende

maatreëls getref:

• Vraelyste was met nommers, en name is nie geïdentifiseer nie; en

• Oorspronklike vraelyste was na afloop van die studie vernietig.

102

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!