'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Die teoretiese begronding dui op die kombinasie van die kwalitatiewe en kwantitatiewe benaderings ten einde die betroubaarheid van data-versameling te verhoog. Volgens De Vos (1998 in Vermeulen, 1998b) is dit juis beter om ‘n kombinasie van die kwalitatiewe en kwantitatiewe benaderings te gebruik weens die kompleksiteit van menslike verskynsels en dat dit futiel is om een van die benaderings tot uitsluiting van die ander te selekteer. Die nadele verbonde aan die kombinasie van benaderings lei tot té lywige navorsingsverslae vir publikasie in tydskrifte. Kombinering lei daartoe dat die normale perke aan omvang en lengte oorskry word. Dit is duur, ‘n tydverkwistende en ‘n té omvangryke navorsing. Navorsers is selde voldoende opgelei om beide benaderings, naamlik kwalitatief en kwantitatief, te kan toepas. 3.7.2 Data-analise volgens protokol Die stappe wat gevolg is om die interpretasie van die onderskeie kategorieë wat in die protokolbespreking geïdentifiseer was aan te dui, was in detail bespreek. Die kwalitatiewe navorsingsparadigma het drie hooftipe kodifisering van dataanalise naamlik oop kodering, aksiale kodering en selektiewe kodering (Marshall en Rossman, 1999). Hierdie data-analise is gebruik tydens die studie. STAP 1: Oop kodering vind plaas deurdat alle leestoetse, hardoplees diagnostiese toetse, leesstuk A en B, onderhoud en waarneming deeglik deurgelees is om ‘n holistiese beeld te verkry en te bepaal wat die presiese inhoud daarvan is. Die detail is weer deurgegaan om sodoende relevante kategorieë te bepaal. Juis daarom is die aanvangsdiagnostiese toetse in Maart en hardopleestoetse in Mei weer deurgegaan om in die leesvermoëns van die twee groepe respondente te onderskei. Hierna het kodering van die twee groepe volgens hulle leesvermoëns plaasgevind. 100

STAP 2: Hierdie stap het plaasgevind na die geïdentifiseerde kategorisering en kategorieë kodifisering. Dit word aksiale kodering genoem en ‘n samevatting is waarneembaar in data by Figuur 4.2 STAP 3: Hierna het die sintese van data plaasgevind, deur die opsomming van data, integrasie en vergelyking om die geheelbeeld van die studie te voltooi. Hierdie proses word selektiewe kodering genoem en is in hoofstuk 5 aangepak en voltooi. 3.8 ETIESE ASPEKTE In die lig van die sensitiwiteit van die respondente se posisie, moet die vertroulikheid van alle data en die anonimiteit van die respondente gerespekteer word. Van der Walt (1979), stel dit dat ‘n etiese kode sekere riglyne neerlê vir professionele optrede. Sodoende voorsien dit riglyne en sekerheid oor standaarde van optredes wat die vertrouensband tussen die respondente en die navorser versterk. Dit maak ‘n bydrae tot die professionele outonomiteit tydens die studie. In ‘n wêreld waar mense gevoelig is vir die invloed van navorsing moet die volgende etiese aspekte in ag geneem word ten einde nie op die mens/kinders se menswaardigheid en basiese menseregte inbreuk te maak nie (Tuckman, 1978). Die navorsing het ook volgens die “Children’s Research Rights” (Berk, 1991:62) geskied: 3.8.1 Beskerming teen lyding Kinders het die reg op beskerming teen fisiese en sielkundige/geestelike lyding. Indien die navorser onseker is oor die effek van die navorsing, moet die opinies/mening van ander gevra word. Die navorser het alle ingesamelde inligting met die grootste omsigtigheid en vertroulikheid tydens hierdie studie hanteer. 101

STAP 2: Hierdie stap het plaasgevind na die geïdentifiseerde

kategorisering en kategorieë kodifisering. Dit word aksiale

kodering genoem en ‘n samevatting is waarneembaar in data by

Figuur 4.2

STAP 3: Hierna het die sintese van data plaasgevind, deur die opsomming

van data, integrasie en vergelyking om die geheelbeeld van die

studie te voltooi. Hierdie proses word selektiewe kodering

genoem en is in hoofstuk 5 aangepak en voltooi.

3.8 ETIESE ASPEKTE

In die lig van die sensitiwiteit van die respondente se posisie, moet die

vertroulikheid van alle data en die anonimiteit van die respondente gerespekteer

word. Van der Walt (1979), stel dit dat ‘n etiese kode sekere riglyne neerlê vir

professionele optrede. Sodoende voorsien dit riglyne en sekerheid oor

standaarde van optredes wat die vertrouensband tussen die respondente en die

navorser versterk. Dit maak ‘n bydrae tot die professionele outonomiteit tydens

die studie.

In ‘n wêreld waar mense gevoelig is vir die invloed van navorsing moet die

volgende etiese aspekte in ag geneem word ten einde nie op die mens/kinders se

menswaardigheid en basiese menseregte inbreuk te maak nie (Tuckman, 1978).

Die navorsing het ook volgens die “Children’s Research Rights” (Berk,

1991:62) geskied:

3.8.1 Beskerming teen lyding

Kinders het die reg op beskerming teen fisiese en sielkundige/geestelike lyding.

Indien die navorser onseker is oor die effek van die navorsing, moet die

opinies/mening van ander gevra word. Die navorser het alle ingesamelde

inligting met die grootste omsigtigheid en vertroulikheid tydens hierdie studie

hanteer.

101

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!