02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die teoretiese begronding dui op die kombinasie van die kwalitatiewe en

kwantitatiewe benaderings ten einde die betroubaarheid van data-versameling te

verhoog. Volgens De Vos (1998 in Vermeulen, 1998b) is dit juis beter om ‘n

kombinasie van die kwalitatiewe en kwantitatiewe benaderings te gebruik

weens die kompleksiteit van menslike verskynsels en dat dit futiel is om een van

die benaderings tot uitsluiting van die ander te selekteer.

Die nadele verbonde aan die kombinasie van benaderings lei tot té lywige

navorsingsverslae vir publikasie in tydskrifte. Kombinering lei daartoe dat die

normale perke aan omvang en lengte oorskry word. Dit is duur, ‘n

tydverkwistende en ‘n té omvangryke navorsing. Navorsers is selde voldoende

opgelei om beide benaderings, naamlik kwalitatief en kwantitatief, te kan

toepas.

3.7.2 Data-analise volgens protokol

Die stappe wat gevolg is om die interpretasie van die onderskeie kategorieë wat

in die protokolbespreking geïdentifiseer was aan te dui, was in detail bespreek.

Die kwalitatiewe navorsingsparadigma het drie hooftipe kodifisering van dataanalise

naamlik oop kodering, aksiale kodering en selektiewe kodering

(Marshall en Rossman, 1999). Hierdie data-analise is gebruik tydens die studie.

STAP 1: Oop kodering vind plaas deurdat alle leestoetse, hardoplees

diagnostiese toetse, leesstuk A en B, onderhoud en waarneming

deeglik deurgelees is om ‘n holistiese beeld te verkry en te

bepaal wat die presiese inhoud daarvan is. Die detail is weer

deurgegaan om sodoende relevante kategorieë te bepaal. Juis

daarom is die aanvangsdiagnostiese toetse in Maart en

hardopleestoetse in Mei weer deurgegaan om in die

leesvermoëns van die twee groepe respondente te onderskei.

Hierna het kodering van die twee groepe volgens hulle

leesvermoëns plaasgevind.

100

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!