02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

interne ooreenkomste en eksterne verskille. Die kodering van data vind

plaas volgens verskillende vorme, soos afkortings in alfabetiese

volgorde, gekleurde penne aan die verskillende patrone of kategorieë of

gekleurde kolle wat ook as onderskeidingsfaktor gebruik kan word;

• Sortering van die verskillende patrone of kategorieë se inligting en trek

van verbande;

• Die toetsing van voortspruitende vermoedens in terme van data se

bruikbaarheid en as verteenwoordigend om die werklikheid te evalueer;

• Navorser sintetiseer alle geanaliseerde data tot ‘n sinvolle eenheid, deur

kritiese evaluering en toetsing deur te verseker dat verduideliking vir die

verskynsel wel die ware oorsaak of verduideliking is. Alternatiewe

verduideliking vir dieselfde fenomeen bestaan altyd, dus is die navorser

verplig om nie net voor-die-handliggende verduideliking vir die

verskynsel te aanvaar nie, maar mees waarskynlike verduideliking te

verkry deur alternatiewe moontlikhede te soek, te toets en te beskryf;

• Die verslaggewing is ‘n belangrike fase in die proses. Hierdeur is die

navorser besig met ‘n interpreterende aksie waardeur die rou data ‘n

spesifieke vorm en betekenis aanneem. Dit is die bymekaarbring en

vergelykings tref van data om ‘n totale beeld te weergee.

Die navorser het die fokusgroeponderhoud eers getranskribeer voordat hierdie

stappe gevolg is. Tabelle en grafieke is gebruik om die data en bevindinge op ‘n

duidelike kwantitatiewe data-analise voor te stel. Grafieke was baie handig om

die aard van bevindinge en verhoudinge met ‘n oogopslag te stel. Die navorser

het die grafieke, veral lyngrafieke, gebruik om die neigings en verskille tussen

veranderlikes in die populasies/groepe te illustreer wat nie so duidelik deur die

gebruik van statistiese verwerkings na vore gekom het nie (Vermeulen, 1998b).

Dieselfde skrywer voer ook verder aan dat tabelle en grafieke die data op ‘n

duidelike, netjiese en bondige wyse uiteen sal sit. Die voordele is dat tabelle en

grafieke beter was as ‘n lang omskrywing en spel die bevindinge van data

duidelik uit.

99

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!