02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die nadele wat met die gebruik van fokusgroeponderhoude kan ontstaan word

deur Mouton, et al (1988) aangedui as ‘n vergrote risiko potensiaal ten opsigte

van die beskerming van die individu. Die navorser het minder beheer oor die

onderhoud as wat met individuele onderhoudsvoering die geval kan wees.

Subjektiwiteit en vooroordeel by die navorser kan ontstaan in die analisering

van data. Die samestelling van groepe is moeilik. Die onderhoud moet gevoer

word in ‘n bevorderlike omgewing. Die verskille tussen respondente kan lei tot

probleem situasies. Die analise van data kan problematies wees.

Die moderator moet seker maak dat alle fokusgroeplede die geleentheid kry om

spontaan hulle menings en gevoelens te lug, anders kan onderlinge verskille tot

intimidasie lei en een lid van die groep dominerend optree. Hierdie nadeel is

tydens die studie deur ‘n beleid van openheid aangemoedig met die versekering

dat alle inligting wat deurgegee word as hoogs vertroulik hanteer sal word.

Belangrik om te noem is dat die navorser deel is van die personeel; al die

opvoeders is dus aan die navorser bekend. Dit bevoordeel die navorser deurdat

toegang en kommunikasie maklik plaasvind. Dit is nie net koste en tyd

besparend nie, maar ook baie gerieflik, juis omdat klaskamerwaarneming en

onderhoudvoering baie tydrowend is en vooraf deeglike beplanning vir die

opstel van ‘n onderhoudskedule vereis. Die samewerking en ondersteuning is

dus baie beter by die skool as in ‘n vreemde omgewing.

3.6 PROSEDURE VAN EMPIRIESE NAVORSING

Die ingesamelde data is op grond van die navorsingsvrae in kleiner hanteerbare

segmente opgebreek, om in die eerste plek data van die leesvlakke van die twee

groepe respondente te verkry sowel as die faktore wat leesvermoëns beïnvloed.

In die tweede instansie moet data verkry word om ‘n vergelyking van data oor

konteksverwante aspekte, gevormde houdings moontlik te maak en oplossing te

verkry vir die probleem. Hierdie benadering sal kortliks skematies voorgestel

word.

94

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!