'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

• Sodoende vind ‘n verduideliking van die doel en inligting benodig vir die studie plaas; • Die navorser lei die bespreking deur vraagstelling aan die groep in die geheel en dan word antwoorde by die groepslede ontlok; • Die deelnemers kry in die ry af ‘n spreekbeurt en verseker dat die onderhoudvoerder die respons van elke deelnemer kan beoordeel; • Die vergaderplek is ‘n informele omgewing, privaat sonder die moontlikheid van onderbrekings; • Elke deelnemer moet bewus daarvan wees dat ‘n bandopname van die fokusonderhoud gemaak word en hulle toestemming daartoe verleen; • Die doel van die fokusgroeponderhoud is om die deelnemers se persepsies, houdings en idees oor ‘n aangeduide onderwerp te ontlok/verkry; en • Geen konsensus van enige aard word bereik nie, want die groepsessie se doel is om die geheelbeeld van alle moontlike opinies te ontdek. Mouton, Marais, Prinsloo en Rhoodie (1988) wys daarop dat die navorser op die praktyk van opvolging, tempobeheer en gebalanseerde deelname moet let: • Die praktyk van opvolging vereis dat die onderhoudsvoerder die fokus van bespreking te alle tye ingedagte hou en nie van die onderwerp afdwaal nie; • Tempobeheer beteken dat die spesifieke aantal vrae in die geskeduleerde tyd afgehandel word; en • Gebalanseerde deelname deur alle deelnemers moet verseker word en dat alle deelnemers ewe veel tot die bespreking bydra. Dit kan slegs verseker word indien minder spraaksame deelnemers aangemoedig word tot deelname deur direkte vrae aan die spesifieke deelnemer te stel. Kommentaar moet gevra word van lede wat huiwer om ‘n opinie te lig. Daar moet met elke deelnemer om die beurt gepraat word om gelyke kans tot deelname aan die onderhoud/besprekings te verseker. Geen waardeoordeel mag deur die navorser gemaak word nie. Volgens Carey (1994) verskaf fokusgroeponderhoude insig in die houdings en denkwyses wat optrede van mense ten grondslag lê. ‘n Fokusgroeponderhoud 92

sentreer om ‘n geselekteerde onderwerp wat die respondente in hulle alledaagse lewe ervaar en beleef. Hierdie benadering het as rasionaal dat deelnemers toegelaat word om spontaan en in ‘n nie-evaluerende of onkritiese en niebedreigende omgewing te gesels, met die moontlike gevolg dat hulle hulself meer blootstel as wat anders die geval was (Mouton, Marais, Prinsloo en Rhoodie, 1988). In hierdie studie is die onderwerp van bespreking tydens die fokusgroeponderhoud die ondervindings wat die OOS beleef in die aanspreek van die leerstoornisse wat die leerders ondervind. Hess (1968 in Vaugh, Schumm en Sinagub, 1996) stel dit duidelik dat fokusgroeponderhoude die volgende voordele bo individuele onderhoude bied: • Lei tot spontaniteit omdat die individu nie verplig is om ‘n antwoord op ‘n vraag te verskaf nie; • Bied sekuriteit omdat die deelnemers vry voel, gemaklik en openhartig om hulle opinies te lug; • Stimulasie ontstaan deurdat die groepsbespreking tot nuwe idees lei oor die onderwerp van bespreking; • Die onderhoud is buigsaam en verskaf spoedige resultate; en • Breedvoerige inligting word verkry op grond van die deelnemers se onderlinge interaksie tydens die onderhoudvoering. Carey (1994) stel dit duidelik dat groepsinteraksie die deelname van individuele groepslede versterk, wat hierdie tegniek meer inligtinggewend maak. Cohen en Manion (1989) verwys ook na die potensiaal wat daar bestaan vir beredenering van ‘n bepaalde onderwerp/saak. Dit ‘n vooreiste is dat die deelnemers al vir ‘n geruime tydperk moet saamwerk om ‘n bepaalde doel te bereik. Binne hierdie studie is die vooreiste van belang, omdat die deelnemers binne hierdie skool as OOS ‘n doel het om leerstoornisse suksesvol aan te spreek en leerders te help om op akademiese vlak suksesse te behaal. In die geval van hierdie studie was die getal respondente vir die groep sewe met die navorser as moderator. Die gestruktureerdheid van die onderhoud het voorsiening gemaak vir die taalgebruik van die groep. 93

• Sodoende vind ‘n verduideliking van die doel en inligting benodig vir die

studie plaas;

• Die navorser lei die bespreking deur vraagstelling aan die groep in die

geheel en dan word antwoorde by die groepslede ontlok;

• Die deelnemers kry in die ry af ‘n spreekbeurt en verseker dat die

onderhoudvoerder die respons van elke deelnemer kan beoordeel;

• Die vergaderplek is ‘n informele omgewing, privaat sonder die

moontlikheid van onderbrekings;

• Elke deelnemer moet bewus daarvan wees dat ‘n bandopname van die

fokusonderhoud gemaak word en hulle toestemming daartoe verleen;

• Die doel van die fokusgroeponderhoud is om die deelnemers se persepsies,

houdings en idees oor ‘n aangeduide onderwerp te ontlok/verkry; en

• Geen konsensus van enige aard word bereik nie, want die groepsessie se

doel is om die geheelbeeld van alle moontlike opinies te ontdek.

Mouton, Marais, Prinsloo en Rhoodie (1988) wys daarop dat die navorser op die

praktyk van opvolging, tempobeheer en gebalanseerde deelname moet let:

• Die praktyk van opvolging vereis dat die onderhoudsvoerder die fokus

van bespreking te alle tye ingedagte hou en nie van die onderwerp afdwaal

nie;

• Tempobeheer beteken dat die spesifieke aantal vrae in die geskeduleerde

tyd afgehandel word; en

• Gebalanseerde deelname deur alle deelnemers moet verseker word en dat

alle deelnemers ewe veel tot die bespreking bydra. Dit kan slegs verseker

word indien minder spraaksame deelnemers aangemoedig word tot

deelname deur direkte vrae aan die spesifieke deelnemer te stel.

Kommentaar moet gevra word van lede wat huiwer om ‘n opinie te lig.

Daar moet met elke deelnemer om die beurt gepraat word om gelyke kans

tot deelname aan die onderhoud/besprekings te verseker. Geen waardeoordeel

mag deur die navorser gemaak word nie.

Volgens Carey (1994) verskaf fokusgroeponderhoude insig in die houdings en

denkwyses wat optrede van mense ten grondslag lê. ‘n Fokusgroeponderhoud

92

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!