02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Reaves (1992) sien ‘n onderhoud as vrae wat een persoon aan ‘n ander persoon

stel en dan die respondent se antwoorde op rekord plaas. Soms is dit

gestandardiseerde vrae wat dan meer die vorm van ‘n opname aanneem, terwyl

nie-gestandardiseerde vrae die onderhoud voerder meer vryheid bied oor wat

hy/sy wil vra en hoe die vrae gestel sal word. Volgens Cohen en Manion (1989)

is ‘n onderhoud ‘n doelgerigte gesprek tussen ‘n navorser en sy respondente ten

einde beskrywende data te bekom. Data wat die respondente in hulle eie

woorde beskryf, lei daartoe dat die navorser insig in die siening en denkwyse

van die respondente verkry. In hierdie navorsingsprojek is gestandaardiseerde

vrae in ‘n onderhoud met die OOS van die skool gevoer. Op dié wyse is

vasgestel hoe die leerders met lees- en leerprobleme gehelp kan word om

sodoende die leerstoornisse te oorbrug.

Onderhoudvoering kan op verskillende maniere plaasvind, byvoorbeeld ‘n

aangesig-tot-aangesig onderhoud, op ‘n rondte of alternatiewelik groepsonderhoude,

of ‘n telefoononderhoud wat ook ‘n ander opsie of moontlikheid is.

Die voordeel van die eersgenoemde twee tipes onderhoude is dat historiese en

ander inligting wat nie deur direkte waarneming verkry kan word nie, wel op

hierdie manier verkry kan word, terwyl die onderhoudvoerder kontrole behou

oor die rigting waarin die onderhoud gestuur word (Creswell, 1994).

Tuckman (1978) asook Behr (1988) voer aan dat onderhoude gebruik word om

inligting te bekom aangaande iemand se kennis en sy denke. Die doelwit van ‘n

onderhoud is gevolglik om kennis van die persoon se beweegredes en gevoelens

te bekom wat nie opsigtelik waarneembaar is nie.

Daar bestaan verskeie opvattings oor die gebruik van ‘n onderhoud volgens

Cohen en Manion (1989). Eerstens, dat dit ‘n manier is om suiwer inligting oor

te dra, ander sien dit weer as ‘n transaksie wat onvermydelik onewewigtige

elemente bevat. Laastens, is dit ‘n ontmoeting wat noodwendig baie elemente

van die werklike lewe insluit. Die navorser, het suiwer data verkry deur die

voer van ‘n een rondte fokusgroeponderhoud.

90

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!