02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

etrokke dag en periode sou plaasvind. Die navorser het ook aan die

opvoeders/respondente verduidelik waarvoor die data benodig word. Dié soort

waarneming staan bekend as opsigtelike waarneming, met ander woorde

opsigtelike waarneming en teenwoordigheid in die klaskamer van die navorser.

Die volgende stappe, volgens Bailey (1987) is in die navorsingsprojek

aangewend:

• Die verkryging van toestemming vir die navorsing by alle respondente

en belanghebbendes;

• Die doelwitte van die navorsing was duidelik;

• Besluitneming oor die navorsinggroep/respondente;

• Die etiese aspekte was te alle tye in ag geneem tydens die studie; en

• Die versameling van data deur veldnota te maak tydens

klaskamerwaarneming, struikelblokke of krisis gevalle was hanteer soos

dit mag voorgekom het, bepaal min of meer volgens die tydsindeling

wanneer die studie voltooi sou wees, data-analise het plaasgevind, die

skryf van ‘n verslag oor bevindings en redigering van data.

Schumacher en McMillan (1993:257) voer aan dat die primêre voordeel van

waarneming is dat die navorser: “... does not need to worry about limitations of

self report bias, social desirability, or response set, and the information is not

limited to what can be recalled accurately by subjects.”

Dit beteken dat die waarneming die volgende voordele inhou:

• Gedrag kan kronologies en in die fynste besonderhede aangeteken word;

• Die navorser het ‘n duidelike fokus vir die studie;

• ‘n Geheelbeeld kan verkry van leerders of klaskamersituasie;

• Die data is van toepassing op daaglikse situasies en ervaring in die

opset;

• Die waarneming doen nie inbraak op die daaglikse gebeure nie;

• Dit vereis min tegniese en statistiese ondersteuning;

88

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!