02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Die vrae toets ook die leerder se begrip van taal en insig in die

taalmiddele en taalverskynsels.

Die navorser het self die begripstoetse nagesien en ‘n analise gemaak.

3.5.6 Navorsingstegnieke

3.5.6.1 Waarneming, voordele en nadele

Die tegniek waardeur ek, as navorser, baie van die data verkry het, was

waarneming. Vanweë die aard van die navorsingsprojek was dit belangrik om

die verskillende dimensies in die klaskamer waar te neem, naamlik die onderrig

en aktiwiteite van die opvoeder tydens die lesaanbieding, die reaksie van die

leerders op die onderrigstyl en die klaskamersituasie in sy geheel. Waarneming

het die opvoeder in staat gestel om werklik die klaskamer situasie te beleef en te

ervaar. Die navorser het die nie-deelnemende observeerder tegniek toegepas.

Dit beteken dat ek, as navorser, slegs myself bekend gestel het aan die klas en

opvoeder en nie aan die lesgebeure deelgeneem nie.

Hopkins (1985:83) beweer die volgende oor waarneming:

The observer can play any number of different roles. He

or she can observe a lesson in general, focus on specific

aspects of the teaching and talk to pupils all during the

observation period. This lightens the teacher’s problem

of analysis and tends to increase the objectivity of the

data gathered. In addition, the observer may also be able

to note incidents that the teacher would ordinarily miss.

Dit beteken dat die waarneming uitgevoer word om vas te stel wat mense doen

en hoe hulle reageer. Gillham (2000:45) voer drie uitstaande kenmerke van

waarneming aan, naamlik: “... watching what people do, listening to what they

say, sometimes asking questions.”

Tydens die klaskamerwaarneming het die navorser staat gemaak op haar sintuie,

naamlik wat sy sien, hoor en neerskryf. Waarneming fokus veral op gedrag wat

plaasvind of nie plaasvind nie (Vockell, 1983).

Die navorser, het ook deur die waarneming veelvuldige data versamel deur

veldnotas te neem ten tye van die lesaanbieding. Die notas was inklusief van

86

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!