02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die navorser het ook ‘n diktafoon opname van die leerder se response gemaak.

Dit het die navorser in staat gestel om ook na ander belangrike aspekte op te let

terwyl die leerder lees, soos die wyse waarop die leesstuk vasgehou word, of

daar sprake is van kopbewegings tydens lees en of die leerder gedurig sy plek

tydens die leesproses verloor. ‘n Kwalitatiewe foute-analise is gemaak van elke

leerder se leesfoute (vergelyk aanhangsel). Die navorser het ook deur middel

van noukeurige waarneming, tydens die leesproses, aangeteken of daar swak

leesgewoontes by die leerder teenwoordig is.

Om glad hardop te lees beteken om vlot te lees. Vlotlees hou onder meer lees in

met ‘n natuurlike stembuiging en korrekte frasering. Hardoplees, is fraselees

deurdat die wyse van lees die betekenis van die leesinhoud onmiddellik na vore

bring deur die korrekte gebruik van pousering, stembuiging en intonasie.

Woord-vir-woord lees is die teenoorgestelde van vlotlees, en is ‘n fout wat

algemeen by kinders voorkom. Die gevolg is onvermydelik: swak frasering en

gevolglik verlies aan leesbegrip. Daarom het die navorser die vermoë om in

frases te lees ‘n komponent gemaak van die evaluering van die

leesdiagnoseringsprogram.

3.5.3.3 Begripstoetse: leesstuk 1 vorm A en leesstuk 2 vorm B

Die doel van die begripstoetse was om vas te stel of die leerder met aandag en

konsentrasie begrypend kan lees. Die begripstoetse het ‘n deeglike ontleding en

bestudering vereis, dit wil sê ‘n intelligente bestudering daarvan was

noodsaaklik. Die vrae was daarop gerig om na aanleiding van die bestuderende

leesstuk, werklik intelligensie begrip en insig te toets. Die begripstoetse het

bestaan uit meervoudige keusevrae en was deur beide groepe tydens die

registerklas periode, wat 40 minute geduur het, voltooi. Drie tipe vrae was in

die begripstoetse gebruik:

• Teks-eksplisiete vrae waarvan die antwoorde in die teks gevind kon

word;

• Teks-implisiete vrae waarvan die antwoorde afgelei moes word of

leerders van hul bestaande kennis gebruik maak het; en

85

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!