02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gedifferensieërde instruksies/onderrigstyl. Die OOS bestaan uit sewe lede of

opvoeders van die skool waarmee fokusgroeponderhoude gevoer is.

Die opvoeders wat die twee klasse onderrig het sowel as die OOS se name of

identiteit is nie bekend gemaak nie. Die deelnemers/opvoeders is met ‘n

alfabetiese letter of ‘n nommer geïdentifiseer. Die reg op die vertroulike aard is

ook eerbiedig en om dit te bewerkstellig, is gebruik gemaak van groepdata en

nie individuele data nie. WKOD verbied ook, volgens die voorwaardes van

navorsingstoestemming, die navorser om die skool, skoolbestuurder, opvoeders

en leerders se name/identiteit bekend te maak of te gebruik. Bogenoemde etiese

aspekte was toegepas tydens die studie, om te verhoed dat teen die respondente

se menswaardigheid en basiese menseregte inbraak gemaak sou word.

3.5.3 Navorsingsinstrumente

3.5.3.1 Gegradueerde leestoets en Spoedleestoets van die Universiteit van

Kaapstad (UK)

Die evaluering van die leerders se leespeil is vasgestel deur die toepassing van

gestandaardiseerde leestoetse om ‘n kwantitatiewe uitspraak te kon maak.

Die Gegradueerde leestoets van UK is ‘n gestandaardiseerde leestoets, met

ander woorde norms is beskikbaar in die vorm van ouderdom en

standaardnorms. Die toets is gegradeer, dit wil sê die items is van maklik tot

moeilik gerangskik. Dit gee ‘n aanduiding van die spesifieke woorde wat ‘n

kind op ‘n bepaalde ouderdom of in ‘n bepaalde graad behoort te lees. Die

leerders het die toets afgelê sodat ek as navorser ‘n vergelyking kon maak

tussen die leerder se kronologiese ouderdom (KO) en leesouderdom (LO).

Sodoende kon ek as navorser ‘n diagnose/ gevolgtrekking maak ten opsigte van

die kind se leesvermoë.

Die navorser is ook daarvan bewus dat die gevolgtrekking/diagnose op grond

van die kwantitatiewe gegewens verkry, bloot ‘n relatiewe aanduiding van

sy/haar leespeil is. Hierdie data/syfer kan alleenlik van waarde wees as dit saam

met ander data omtrent leesfunksionering geïnterpreteer word. Die toets meet

eintlik net woordherkenning, en nie die lees van woorde in hul kontekstuele

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!