02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

verkry om die Graad 9 en 10 bevorderingskedule van November 2004 te

bestudeer om my monsterneming van die twee groepe leerders te maak. Die

Graad 9 se bevorderingskedule van November 2004 is gebruik om die leerders

wat nuut in Graad 10 in 2005 is, te kies. Die Graad 10 bevordering skedule is

gebruik om die leerders wat meer tyd (MT) in Graad 10 in 2005 gehad het, te

kies.

Die navorser het ook ‘n toestemmingsvorm en ‘n skriftelike verduideliking aan

die ouers of voogde van leerders wat deelname sou hê aan die navorsingstudie

gestuur om toestemming te verkry vir deelname aan die navorsingsprojek

(vergelyk aanhangsel 1). Die ouers moes die toestemmingsvorm aan die

navorser terug. Indien daar enige onduidelikheid oor die toestemmingsvorm en

skriftelike verduideliking was kon hulle die navorser persoonlik kom spreek of

telefonies gekontak het. Slegs een ouer van ‘n leerder het die navorser

persoonlik kom spreek en die navorser het aan die ouer die navorsingstudie en

etiese aspekte verduidelik.

Die groep van 50 leerders is in twee groepe verdeel en as volg gekodeer: groep

1 (goeie vordering) en groep 2 (swak vordering). Die groep van 50 leerders het

bestaan uit 28 dogters en 22 seuns. Beide groepe het uit 25 leerders bestaan,

naamlik 14 dogters en 11 seuns.

Die twee klasse het moedertaalonderrig (Afrikaans Eerste Taal) by verskillende

opvoeders ontvang. Die leerders se ouderdom het gewissel tussen 15 en 18 jaar.

Albei groepe het dieselfde individuele informele diagnostiese leestoets voltooi;

dieselfde twee leesstukke uit bronne op Graad 10 vlak hardop gelees en

begripstoetse afgelê.

Die twee opvoeders wat Afrikaans Eerste Taal aan die twee klasse onderrig het,

het ook aan die studie deelgeneem. Die rede omdat die navorser deur die

klaskamerwaarnemingvrae aan die opvoeders oor die klaskamer praktyk gestel

het, veral die struikelblokke wat aktiewe leerbetrokkenheid verhoed, aspekte

wat aktiewe leerderbetrokkenheid bevorder en struikelblokke vir

82

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!