02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

fokus op individue, ‘n groep of ‘n gemeenskap. Die data-analise moet

plaasvind binne die sosiale raamwerk van die individue, groep of gemeenskap

(Van Dalen, 1979). Binne die konteks van hierdie studie, was die

fokus/studiegebied die Weskus-Wynland area en die skool ‘n Afrikaans medium

hoërskool. Die respondente, veral die opvoeders, was ten volle bewus dat hulle

onderrigmetodes van assessering en ingesteldheid in die bevordering van

leesvaardighede bestudeer word deur middel van klaskamerwaarneming en

waarnemingskontrolelyste as data-versamelingstegniek.

Van Dalen (1979) vermeld verder voordele verbonde aan gevallestudies:

Eerstens, is dit ‘n eenvoudige manier om data te weergee of notas te maak oor

individue of die groep se reaksie op onderrigmetodes. Tweedens, ‘n

gevallestudie weergee ‘n meer akkurate en verteenwoordigende geheelbeeld van

die navorsingskonteks. Derdens, die observasie vind plaas in ‘n sekere situasie,

in ‘n gekontroleerde omgewing oor ‘n lang tydperk; sodoende bou die navorser

goeie verhoudinge op met die respondente wat waargeneem word. Vierdens,

tydens ‘n gevallestudie kan verskillende data-versamelingstegnieke gebruik

word.

Cohen en Manion (1989) verwys na die nadele verbonde aan gevallestudies.

Dit is ‘n langdurige, tydrowend en uitputtende studie. Subjektiwiteit,

bevooroordeelheid en min statistiese ondersteuning kom voor. In hierdie studie

is die nadele van ‘n gevallestudie verminder deur die kontrole maatreëls wat ek

as navorser getref het, en alreeds vroeër in die hoofstuk (sien bladsye 79-80)

vermeld het.

3.5.1 Respondente/Deelnemers

Twee Graad 10 klasse aan ‘n plattelandse Afrikaans medium hoërskool in Wes-

Kaap, was as respondente gebruik. Die leerders was gekies volgens hulle

leesvermoëns en leerdervordering op akademiese gebied. Die twee groepe

leerders in Graad 10 was volgens goeie en swak prestasies met behulp van die

opvoeders vir die navorsing gekies. Die finale keuse van die twee groepe

leerders was volgens die Graad 9 en 10 bevorderingskedule van November 2004

gedoen. Die navorser het by die skoolbestuurder van die skool toestemming

81

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!