02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Die navorser het die fokusgroeponderhoude in die moedertaal, naamlik

Afrikaans, gevoer om sodoende die data te verkry;

• Alle onderhoude is verbatum deur die navorser self getranskribeer;

• Die onderhoud is na transkribering na ‘n respondent, wat by die

onderhoud betrokke was, teruggeneem om bevestiging van OOS te

verkry dat dit ‘n ware weergawe is van die onderhoud wat gevoer is;

• ‘n Eksterne kodeerder is betrek om die data te kodeer, om sodoende die

korrelasie te verseker van die data-analise wat deur die navorser self

gedoen is; en

• Die navorser en eksterne kodeerder het voor, gedurende en na die dataverwerkingsproses

gesprekke gevoer om konsensus aangaan die

kodering te verseker.

Dit is belangrik om daarop te let dat wanneer afleidings en interpretasies

gemaak word, dit van belang is dat in die meeste gevalle van toepassing moet

wees op die veld waarin die navorsing plaasgevind het. Strauss en Corbin

(1990) voer aan dat daar nie ‘n totale korrelasie hoef te bestaan tussen

bevindinge en die werklike situasie nie. Die uitgangspunt word deur die

navorser in hierdie studie ondersteun.

3.5 DIE NAVORSINGSONTWERP

3.5.1 Gevallestudie, voordele en nadele

Die navorsingsvraag en doelwitte van die navorsingsproses is beantwoord deur

in die kwalitatiewe paradigma ‘n gevallestudie te doen. Die kwalitatiewe

paradigma is minder streng geformaliseerd, die omvang daarvan word minder

streng beperk en ‘n meer filosofiese benadering word gevolg (Vermeulen,

1998).

‘n Gevallestudie benadering was om ‘n indiepte studie te verseker, ‘n intense

data-analise van die situasie en gevolglik ‘n gedetailleerde beskrywing van die

konteks te kan weergee (Merriam, 1998). ‘n Gedetailleerde beskrywing van die

navorsingskonteks sal later volg. ‘n Gevallestudie kan ‘n metode wees om te

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!