02.05.2013 Views

OB 14/2010 - Laerskool Rustenburg

OB 14/2010 - Laerskool Rustenburg

OB 14/2010 - Laerskool Rustenburg

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

TEL: (014) 592 0528 13 MEI 2010

www.laerskoolrustenburg.co.za

Geborg deur: CENTRAL motors

If it's class you need

Geagte Ouers

OB 14/2010

1. HET U GEWEET ?

Larries is die eerste Afrikaanse skool in Rustenburg met 'n Mutimedia-toegeruste

ouditorium.

2. LARRIE AKADEMIE:

Die eksamen is nou in volle swang en ons doen weer 'n beroep op ons ouers om

afwesighede te beperk. Indien 'n leerder afwesig is tydens die skryf van 'n vraestel, word

die betrokke vraestel geskryf op die eerste dag Sorg asseblief dat u kind deeglik

voorbereid is en toets hom/haar gerus die aand voor die eksamen. U kind en sy/haar

prestasies is u verantwoordelikheid!

U word net weer herinner aan die studiemetode-kursus wat op die vorige omsendbrief

verskyn het. Dit vind plaas op Saterdag, 15 Mei vanaf 8:00 – 11:15. Lokaal nr: 33

Dit is me. Alda Oberholzer se Klaskamer. Parkeer asseblief binne die skoolterrein indien u

die kursus saam met u kind gaan bywoon.

Kom sluit gerus aan by ons Facebook groep:

www.facebook.com

3. LARRIE GHOLFDAG - 27 MEI 2010

Op bogenoemde datum vind ons skool se jaarlikse gholfdag plaas by die plaaslike

Gholfklub.

Die formaat: "Better Ball, Scramble Drive, Shotgun Start" om 10:00

Kostes: R1000 per 4 bal; sluit halfweghuis in.

As daar ouers is, of vriende van u wat wil speel, skakel ons asseblief.

Ons soek ook nog hulp met ons borge.

Borg van bof @ R500; behalwe bowwe 1,10,12 @ R1000.

Borg van setperk @ R500; behalwe by setperk 18 @ R1000.

Skakel ons indien u belangstel om te speel of indien u wil borg.

Projektekantoor : 014-592 0528

Banie Mostert : 083 297 5661

Ons kort nog baie 4 bal inskrywings en heelwat borge om dié dag 'n groot

sukses te maak. Kom mense, help ons asseblief!!

4. LEERDERRAAD:

Ouers word herinner aan die Eduland kampgelde wat op Woensdag, 2 Junie inbetaal moet

wees.

5. VERLORE KLERE:

Ouers word vriendelik versoek om alle sportklere, skoolklere, skryfbehoeftes, tasse ens.,

duidelik te merk met 'n permanente pen. Die noemnaam en van moet duidelik sigbaar

wees. Baie klere raak tans verlore en is nie gemerk nie. Dit maak dit moeilik om die

eienaar op te spoor en die klere terug te besorg. Indien ouers agterkom dat hul kind met

die verkeerde klere huis toe kom, moet hulle dit asseblief sonder versuim terugstuur skool

toe. Leerders kan by die afrolkamer, langs die Rekenaarsentrum, kom vra vir verlore klere.

Die afrolkamer is pouses oop vir navrae.

6. LARRIEFOKUS:

Hiermee bied ons aan u die geleentheid om in die Larriefokus (skoolblad van Laerskool Rustenburg) as

adverteerder of borg op te tree. U kry dus geleentheid om in vele huishoudings bekend-gestel te word deur

middel van u bydrae.

Hierdie publikasie verskyn einde Julie 2010.

Die opsies wat u kan uitoefen is as volg:

Advertensies: 4.5 x 4.5cm - R 250

6.5 x 6.5cm - R 300

14 x 7cm - R 500

Volblad - R 1 500

Borg: R250 of meer (Eie keuse)

Tjeks kan uitgemaak word aan Laerskool Rustenburg of direkte bank inbetalings aan Laerskool

Rustenburg, ABSA 632005, Rek. Nr. 1220490838.

As verwysing, u maatskappy se naam/Larriefokus. Alle betalings plus die advertensie vir die Julieuitgawe

moet ons asseblief voor 4 Junie 2010 bereik.

Advertensie kan ook per E-pos aan die skool gestuur word:

larries@telkomsa.net

Ons opregte dank en waardering vir u ondersteuning. U finansiële bydrae is essensieel vir die druk van so ‘n

kleinood vir ons leerders. Vir enige navrae skakel vir me. Carol J. v Vuuren by (014) - 592 0528 / 9.

2

Ek, _______________________________stel belang om 'n advertensie te plaas of as borg op te tree.

Naam van besigheid : __________________________________

Kontaknommer : _________________________

Grootte van advertensie : _________________________

Borg : R_________

Bedrag en advertensie ingesluit Bedrag en advertensie nie ingesluit nie

HANDTEKENING VAN ADVERTEERDER DATUM

LARRIEFOKUS VERVOLG!!

Soos die meeste van u weet is die Larriefokus (skoolblad) wat in Julie uitgegee word ‘n MOÉT vir

élke Larrie!

Hierin word al die bedrywighede van die leerlinge en die skool se prestasies in die kollig geplaas.

Akademie / Sport / Kultuur én pret is deel van u kind se skoolloopbaan en hierdie uitgawe van die

Larriefokus is ‘n kosbare skat van herinneringe wat u kind van sy Laerskooldae kan bêre.

Maak seker u kind kry wél ‘n Larriefokus deur u bestelling deur middel van die afskeurstrokie

sommer dadelik by u kind se voogonderwyser te plaas.

Ek ______________________________ ouer van ___________________ Gr. ________

Stel belang in die Julie-uitgawe / stel nie belang nie.

Die R15 moet asseblief u bestelling vergesel.

HANDTEKENING VAN OUER DATUM

3

7. REDENAARS:

Die volgende leerders het op Saterdag, 8 Mei, aan die ATKV Redenaars deelgeneem.

Hierdie leerders het almal pragtig gepraat.

Gr.1 – 3

Kyle Schoeman, Eloise Conradie, Rialet Visser, Marizaan Roothman en

Bianca Myburgh.

Gr.4 – 5

S.J. Nel, Mieke Wallis, Rulize Conradie, Rainer Jonker en Danielle Eybers.

Gr.6 – 7

Lourie Zevenster, Charlize Jacobs en Anchën Groenewald

Die volgende ses leerders is deur na die semi-finaal:

Lourie Zevenster, Rulize Conradie, Eloise Conradie, Kyle Schoeman,

Bianca Myburgh en Rialet Visser.

Baie geluk. Larries is trots op julle!

7. ALGEMENE KENNIS VASVRA KOMPETISIE:

Sien gerus die aanhangsel wat by hierdie brief ingesluit is.

8. SKAAK:

Skaakoefening vind plaas op Maandae tot Donderdae vanaf 13:15 – 14:00 in Kamer 45.

Alle leerders is welkom. 'n Merietelys gaan opgestel word en dan kan leerders mekaar

begin daag vir posisies.

Die volgende skaaktoernooie is op 22 Mei in Brits en 29 Mei by Vastrap. Almal mag

deelneem. Verdere besonderhede volg later. Kontakpersoon: me. Hilda Hills.

9. NETBAL:

Die afgelope tyd is daar heelwat liga-wedstryde gespeel en die spanne het puik gespeel:

13 April teen David Brink - 17 Spanne speel en slegs een span verloor

20 April teen Bafokeng - Drie spanne speel, een speel gelykop en ons

wen twee

29 April teen Protea Park - 18 Spanne speel en 17 spanne wen

29 April teen RGA - Speel twee wedstryde en wen albei

4 Mei teen Rtb Noord - 23 Spanne speel en 17 spanne wen

6 Mei speel Larries vriendskaplike wedstryde teen Elandskraal en beide skole het baie goed

presteer.

4

10. OPTOG WAARSKUWING:

Solidariteit is ‘n organisasie wat tans die aktiefste vegters vir Afrikaans en Onderwys is.

Hierdie aksie beplan ‘n optog op Woensdag, 19 Mei vanaf 13:00 – 14:00 in Beyers

Naudestraat. Hou dit in gedagte en gebruik alternatiewe roetes wanneer u u kinders by

die skool kom haal en weer huis toe neem.

11. BOELIES:

Dit is ‘n realiteit dat boelies by alle skole voorkom. Ons is ook daarvan bewus dat daar

boelies in Larries is. Boeliery is ‘n ernstige saak en ouers en leerders moet daarvan bewus

wees dat daar opgetree sal word teen leerders wat hulle hieraan skuldig maak.

Daar is ook tyd afgestaan in die opleiding van die Leerderraad om Leerderraadslede te

bemagtig en in te lig rakende die voorkoms van en optrede teenoor boelies.

Hiermee gee ons vir u ‘n kort opsomming deur van dit wat die Leerderraad tydens die

Leerderraadopleiding van 3 Mei geleer het. Boeliery moet aangemeld word by

voogpersoneel en met mening uitgeroei word. Larries is ‘n omgeeskool wat waardes soos

regverdigheid, omgee, respek, betroubaarheid, verantwoordelikheid en goeie burgerskap

nastreef.

9 Kenmerke van boelies:

1. Gesindheid tot geweld

2. Impulsief

3. Dominerend

4. Min empatie

5. Onakkurate positiewe selfbeeld

6. Fisiese boelies is fisies groter

7. Het gewoonlik ‘n groepie aanhangers

8. Populariteit gemiddeld tot laag

9. Aggressiewe reaksie patroon

Wat maak van iemand ‘n boelie?

o Intensie

o Intensiteit

o Mag

3 Tipes boelies:

1. Pro-aktiewe boelie (Groot ouens, gewoonlik fisiese boelies)

2. Re-aktiewe boelies (Slagoffers van pro-aktiewe boelies – tree op omdat hy geboelie

is/word)

3. Pro-aktiewe slagoffers (Moeilikheidmakers)

Voorbeelde van boeliegedrag:

o Verbale mishandeling

o Stories versprei/skinder

o Veroorsaak fisiese beserings

o Beskadiging van besittings

o Arrogansie en gewoonlik swak verloorders

o Swak emosionele selfbeheer

5

o Swak ondersteuningsnetwerk (min/geen vriende)

o Min respek vir outoriteit/uitdagende houding

o Bak poetse wat ander verneder laat voel

Klassifikasie van boelies:

1. Antisosiale gedrag

2. Jeugmisdaad

3. Misdaad

Gevolge vir ‘n slagoffer:

o Lae selfbeeld

o Geen waagmoed

o Introvert

o Wantrouig

o Akademiese probleme

o Depressie

Larries tree op teen boelies!

Rapporteer boelies by voogonderwysers.

MOENIE SELF ‘N BOELIE WEES NIE!!!!

12. WAARDES:

Die waarde vir die volgende twee weke is OMGEE.

Leerders kan gerus elke dag kyk na die gesegdes en plakkate wat by die skool opgesit is.

Leef hierdie waarde saam met u kind uit.

Jy weet nooit wie se

jy gaan bly maak nie!

As deel van die OMGEE-waarde gaan die Leerderraad se omee-groepie 'n

uitreik hê waarin hulle Solidariteit gaan ondersteun . Larries ondersteun al

vir twee jaar lank Solidariteit se winterprojek vir behoeftige kinders. Larries

gee nie net om vir onsself nie, maar ook die gemeenskap. Ons vra elke

Larrie wat werklik omgee om die volgende saam te bring:

* Klere wat julle nie meer dra nie

* Komberse

* Blikkies kos, ens.

Donasies kan ingehandig word

by mej. V d Merwe by Kamer

nr.42

6

Onthou jy is 'n

Larrie

en Larries gee om!!

13. GESINSVERRYKING:

Ons gaan gedurende die volgende weke ‘n paar interessante feite in verband met

gesinsverryking met u deel –:

Die uwe

Wees vir mekaar ‘n veilige hawe

• Gesinne en gesinslede wat nie net vir hulleself leef nie; en tog na ander

gesinslede (en ander mense) toe uitreik, is meer geneig om mekaar te

waardeer en wedersydse respek vir mekaar te openbaar.

• ‘n Gesin is die plek waar mense veilig moet voel.

• ‘n Gesin is ‘n groep mense wat saamgebind word deur die gom van hulle

liefde en die sement van wedersydse respek en aanvaarding.

• Geen persoon wat deel is van ‘n gesin behoort ooit alleen te wees nie.

• Daarom behoort liefde en versorging van ons gesinne ‘n belangrike prioriteit

te wees.

Ons vind in Markus 3:25 ‘n belangrike beginselwaarheid – as ‘n huisgesin onderling

verdeeld is, sal daardie huisgesin nie kan bly staan nie.

J.F. J VAN VUUREN

HOOF – L/S RUSTENBURG

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!