Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

02.05.2013 Views

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (Registrasienommer 1999/004069/06) Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012 Verklaring deur die oudit - en risikokomitee Die ouditkomitee bestaan uit vier nie-uitvoerende direkteure en sedert die vorige algemene jaarvergadering is die volgende persone vir die jaar deur die direksie aangewys as lede: Mnr BP Erasmus, wat deur die ouditkomitee as voorsitter aangewys is. Mnr JJB van Niekerk, wat deur die ouditkomitee as ondervoorsitter aangewys is. Mnr JD le Roux Mnr WA Zwiegers Die besturende direkteur, die direkteur : finansies, die bestuurder : finansies, die bestuurder : interne oudit, verteenwoordigers van die eksterne ouditeure en die voorsitter van OVK woon, wanneer nodig, op uitnodiging, die vergaderings van die ouditkomitee by. Die ouditkomitee het sedert die vorige algemene jaarvergadering drie keer vergader waartydens die onderstaande besprekingspunte die belangrikste was : * Die interne ouditverslae en interne beheermaatreëls * Identifisering van risiko’s * Die versekeringsportefeulje van OVK se bates * Bestuursopvolging * Die bedryfsresultate vir 2011/2012 * Die eksterne ouditbeplanning vir 2011/2012 * Die eksterne ouditfooie vir 2011/2012 is by die direksie aanbeveel * Die bestuursverslag van finale ouditbevindinge van die eksterne ouditeure aan die direksie en ouditkomitee * Die groep finansiële jaarstate vir 2011/2012 * Die bedryfsbegroting vir 2012/2013 * Die kapitaalbegroting vir 2012/2013 * Die interne ouditplan vir 2012/2013 * Evaluasie van die Inligtingstegnologie stelsel * Nakoming van belastingwetgewing * Die heraanstelling van die huidige eksterne ouditeure, PricewaterhouseCoopers Geïnk., is by die direksie aanbeveel Onafhanklikheid van die ouditeure Die ouditkomitee is ingevolge artikel 94 van die Maatskappywet, tevrede dat die eksterne ouditeure, PricewaterhouseCoopers Geïnk. onafhanklik van die maatskappy en sy filiale is. BP Erasmus - Voorsitter 29 Mei 2012

ONAFHANKLIKE OUDITEURSVERSLAG AAN DIE LEDE VAN OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK Ons het die gekonsolideerde finansiële jaarstate en finansiële jaarstate van Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk geoudit. Hierdie finansiële state bestaan uit die gekonsolideerde en afsonderlike state van finansiële stand soos op 29 Februarie 2012, en die gekonsolideerde en afsonderlike state van omvattende inkomste, veranderings in ekwiteit, en kontantvloeie vir die jaar wat op daardie datum geëindig het, en ’n opsomming van beduidende rekeningkundige beleid en ander verduidelikende aantekeninge, en die direkteursverslag, soos uiteengesit op bladsye 8 tot 60. Direkteure se Verantwoordelikheid vir die Finansiële State Die maatskappy se direkteure is verantwoordelik vir die opstel en redelike voorstelling van hierdie finansiële state ooreenkomstig ‘South African Statements of Generally Accepted Accounting Practice’ en die vereistes van die Maatskappywet van Suid-Afrika, en vir sodanige interne beheer as wat die direkteure nodig ag om die opstel van finansiële state, wat vry is van wesenlike wanvoorstelling, hetsy weens bedrog of foute, in staat te stel. Ouditeur se Verantwoordelikheid Dit is ons verantwoordelikheid om op grond van ons oudit ’n mening oor hierdie finansiële state uit te spreek. Ons het ons oudit ooreenkomstig ‘International Standards on Auditing’ uitgevoer. Daardie standaarde vereis dat ons voldoen aan etiese vereistes en die oudit beplan en uitvoer om redelike gerusstelling te verkry of die finansiële state vry is van wesenlike wanvoorstelling. ’n Oudit behels die uitvoer van prosedures om ouditbewyse te verkry oor die bedrae en openbaarmaking in die finansiële state. Die prosedures wat gekies word hang af van die ouditeur se oordeel, insluitend die beoordeling van die risiko’s van wesenlike wanvoorstelling van die finansiële state, hetsy weens bedrog of foute. Tydens daardie risikobeoordeling oorweeg die ouditeur interne beheer relevant tot die entiteit se opstel en redelike voorstelling van die finansiële state, ten einde ouditprosedures te ontwerp wat in die omstandighede toepaslik is, maar nie met die doel om ’n mening uit te spreek oor die effektiwiteit van die entiteit se interne beheer nie. ’n Oudit sluit ook ’n evaluering van die toepaslikheid van rekeningkundige beleid wat gebruik is en die redelikheid van rekeningkundige ramings wat deur bestuur gemaak is in, asook ’n evaluering van die algehele voorstelling van die finansiële state. Ons glo dat die ouditbewyse wat ons verkry het, toereikend en toepaslik is om ’n grondslag vir ons ouditmening te bied. PricewaterhouseCoopers Geïnk, Tweedelaan 61, Westdene, Bloemfontein 9301, Posbus 818, Bloemfontein 9300 T: +27 (51) 503 4100, F: +27 (51) 503 4299/4399, www.pwc.co.za Uitvoerende Bestuur: S P Kana (Hoof Uitvoerende Beampte) T P Blandin de Chalain D J Fölscher P J Mothibe S Subramoney F Tonelli Verbonde Direkteur-in-beheer: C J Hertzog Die Maatskappy se besigheidsadres is te Eglinweg 2, Sunninghill, waar ‘n lys van die direkteure se name ter insae is. Reg-nr. 1998/012055/21, BTW reg-nr. 4950174682

ONAFHANKLIKE OUDITEURSVERSLAG AAN DIE LEDE VAN OOS VRYSTAAT

KAAP BEDRYF BEPERK

Ons het die gekonsolideerde finansiële jaarstate en finansiële jaarstate van Oos Vrystaat Kaap

Bedryf Beperk geoudit. Hierdie finansiële state bestaan uit die gekonsolideerde en afsonderlike

state van finansiële stand soos op 29 Februarie 2012, en die gekonsolideerde en afsonderlike

state van omvattende inkomste, veranderings in ekwiteit, en kontantvloeie vir die jaar wat op

daardie datum geëindig het, en ’n opsomming van beduidende rekeningkundige beleid en

ander verduidelikende aantekeninge, en die direkteursverslag, soos uiteengesit op bladsye 8 tot

60.

Direkteure se Verantwoordelikheid vir die Finansiële State

Die maatskappy se direkteure is verantwoordelik vir die opstel en redelike voorstelling van

hierdie finansiële state ooreenkomstig ‘South African Statements of Generally Accepted

Accounting Practice’ en die vereistes van die Maatskappywet van Suid-Afrika, en vir sodanige

interne beheer as wat die direkteure nodig ag om die opstel van finansiële state, wat vry is van

wesenlike wanvoorstelling, hetsy weens bedrog of foute, in staat te stel.

Ouditeur se Verantwoordelikheid

Dit is ons verantwoordelikheid om op grond van ons oudit ’n mening oor hierdie finansiële

state uit te spreek. Ons het ons oudit ooreenkomstig ‘International Standards on Auditing’

uitgevoer. Daardie standaarde vereis dat ons voldoen aan etiese vereistes en die oudit beplan

en uitvoer om redelike gerusstelling te verkry of die finansiële state vry is van wesenlike

wanvoorstelling.

’n Oudit behels die uitvoer van prosedures om ouditbewyse te verkry oor die bedrae en

openbaarmaking in die finansiële state. Die prosedures wat gekies word hang af van die

ouditeur se oordeel, insluitend die beoordeling van die risiko’s van wesenlike wanvoorstelling

van die finansiële state, hetsy weens bedrog of foute. Tydens daardie risikobeoordeling oorweeg

die ouditeur interne beheer relevant tot die entiteit se opstel en redelike voorstelling van die

finansiële state, ten einde ouditprosedures te ontwerp wat in die omstandighede toepaslik is,

maar nie met die doel om ’n mening uit te spreek oor die effektiwiteit van die entiteit se interne

beheer nie. ’n Oudit sluit ook ’n evaluering van die toepaslikheid van rekeningkundige beleid

wat gebruik is en die redelikheid van rekeningkundige ramings wat deur bestuur gemaak is in,

asook ’n evaluering van die algehele voorstelling van die finansiële state.

Ons glo dat die ouditbewyse wat ons verkry het, toereikend en toepaslik is om ’n grondslag vir

ons ouditmening te bied.

PricewaterhouseCoopers Geïnk, Tweedelaan 61, Westdene, Bloemfontein 9301, Posbus 818, Bloemfontein 9300

T: +27 (51) 503 4100, F: +27 (51) 503 4299/4399, www.pwc.co.za

Uitvoerende Bestuur: S P Kana (Hoof Uitvoerende Beampte) T P Blandin de Chalain D J Fölscher P J Mothibe S Subramoney F Tonelli

Verbonde Direkteur-in-beheer: C J Hertzog

Die Maatskappy se besigheidsadres is te Eglinweg 2, Sunninghill, waar ‘n lys van die direkteure se name ter insae is.

Reg-nr. 1998/012055/21, BTW reg-nr. 4950174682

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!